Blanke skuldgevoel word gemanipuleer

ImageThomas Jackson skryf in sy oorsig oor rasseprobleme in Amerika:

 “Until it is possible to discuss racial differences openly, black failure – of which there will always be plenty – will be laid at the feet of white racism.  As long as whites are thought to be collectively guilty, there will be few tears for the ‘invisible victims’ of affirmative action, the white man’s burden”.

Die verwekking van ’n skuldgevoel by die blanke is ’n metode vir uitwissing van die blanke ras wat  dwarsdeur die wêreld aangewend word. Blankes is die slagoffers van die magsbeheptheid van ’n groepie geldmagnate, en anders as swartes wat wêreldwyd deur skatryk organisasies gedra word in die poging tot wêreldoorheersing, staan die blanke geïsoleerd op hierdie slagveld.

Lees verder: Blanke skuldgevoel word gemanipuleer

Kom bel? in die paradys

Image

Joseph Kabila

President Joseph Kabila van die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) het Vrydag ’n groep Suid-Afrikaanse sakemanne toegespreek en ’n rooskleurige prentjie van sy land aan hulle voorgehou.

Hy het toegegee dat veiligheid nog ’n probleem in die ooste van die land is, maar het gesê die probleem word aangespreek. “Wanneer die besigheidsgemeenskap van Suid-Afrika en elders na die DRK kom, gaan julle nie ’n klomp rewolusiestokers ontmoet nie, nee, julle gaan wettige, demokratiese instellings ontmoet,” het hy aan die Suid-Afrikaanse-DRK-forum gesê. “Politieke risiko’s bestaan nie meer nie.” Hy het die versekering gegee dat staatsinstansies stabiel en demokraties gaan bly “vir ’n baie lang tyd.” Volgens hom sal niemand aan die grondwet peuter ten einde ’n derde of vierde mandaat te bekom nie. “Die DRK is ’n veranderde land. Die DRK is reg om u te ontvang. Kom en belê … die geleenthede is daar.“

Lees verder: Kom bel? in die paradys

Darfur conflict began as climate change

Just over a week ago, leaders of the world’s industrialized nations met in Heiligendamm, Germany, for their annual summit. Our modest goal: to win a breakthrough on climate change. And we got it — an agreement to cut greenhouse gases by 50 percent before 2050. Especially gratifying for me is that the methods will be

Lees verder: Darfur conflict began as climate change

Oil Wars

In the first U.S. combat operation of the war in Iraq, Navy commandos stormed an offshore oil-loading platform. "Swooping silently out of the Persian Gulf night," an overexcited reporter for the New York Times wrote on March 22, "Navy Seals seized two Iraqi oil terminals in bold raids that ended early this morning, overwhelming lightly-armed

Lees verder: Oil Wars

Die werklikhede van Afrika

Die brief van Marinus Wijnbeek van Nederland op 14 Februarie 2007 het ek baie interessant gevind. Ek neem aan hy is ‘n Afrikaner wat na Nederland verhuis het. Aan die een kant verlaat hy die land omrede dit ‘n doodloopstraat is en aan die ander kant gee hy ons raad.  Ons moet die swart Afrikaan verstaan.

Glo my Marinus, daar is nie ‘n mens in Afrika wat wat hom beter verstaan as ‘n Boer nie, jou stelling in dié verband is korrek. Ek gaan nou vir jou verklaar waarom die toestand in Afrika so ellendig is; dit is nou afgesien van die feit dat die witman se insette oral in Afrika en nou ook in die NRSA afgebreek, stopgesit en vernietig is.

Lees verder: Die werklikhede van Afrika

Gaping tussen internetgebruikers groei

Een uit elke vyf mense in die wêreld het ‘n hoëspoedinternetverbinding maar die gaping tussen diegene wat dit het en die res, groei. Internetvideo-uitsendings en maatskaplike netwerke het ook dramaties toegeneem danksy die 300 miljoen hoëspoedinternetgebruikers.

Die sukses wat YouTube behaal het is alombekend, ook in Suid-Afrika. Duisende ure se film is al op die net vasgelê oor enige onderwerp onder die son. Al is meer as ‘n miljard mense aanlyn waarvan ‘n derde snelgroeiende toegang tot vinnige verbindings het, is dit nie ‘n uitgemaakte saak dat die internet die oorblywende byna ses miljard mense ook gaan bereik nie.

Lees verder: Gaping tussen internetgebruikers groei

Has Baghdad Captured Petraeus?

When top British general Sir William Howe marched his powerful professional army of Redcoats, American Loyalists, and German mercenaries into Philadelphia in 1777 it appeared the American Revolutionary War was over. At least Howe and King George III were convinced the American revolutionaries were defeated, their Congress forced to flee the city and General George

Lees verder: Has Baghdad Captured Petraeus?

Afrikaleiers vol vertroue

Image

Joseph Kabila

Joseph Kabila, die 36-jarige staatshoof van die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK), is gister met sy aankoms by die parlement in Kaapstad met ’n rooi tapyt en geweersaluut begroet. Daarna is hy na Tuynhuis geneem vir samesprekings met president Thabo Mbeki.

Ná die bilaterale samesprekings het Kabila die parlement (in Frans) toegespreek. Hy is van mening dat Suid-Afrika en die DRK ekonomiese groei in Afrika kan aanvuur. Hy het ’n beroep op verbeterde samewerking tussen die twee lande gedoen. Daarna het hy verduidelik dat sy regering tans probeer om aan verskeie sake in die DRK aandag te gee: die landbousektor, mynwese en die bou van paaie, hawens en lughawens.

Sowat vier miljoen mense het die afgelope paar jaar in die konflikgeteisterde land die lewe gelaat.

Lees verder: Afrikaleiers vol vertroue

Suid-Afrika se ?swaard, hongersnood en pes?

Image Die huidige staking laat mens dink aan die Bybelse eindtyd, meen Jeanette Koekemoer.

Met die oopmaak van die derde seël in die Bybelboek Openbaring 6, hoor Johannes ’n stem sê: “‘Kom kyk!’  En ek het gesien, en kyk, daar wag ’n swart perd; en hy wat daarop sit, het ’n skaal in die hand.  En ek het ’n stem tussen die vier lewende wesens hoor sê: ‘’n rantsoen koring vir ‘n penning en drie rantsoene gars vir ’n penning; en moenie die olie en die wyn beskadig nie’”.

Die swart perd beteken reeds onheil.  Die ruiter se skaal toon dat hy iets sekuur wil afmeet sodat daar geen vermorsing plaasvind nie.  Dan word daar rantsoene van koring en gars afgemeet omdat daarvan nie oorvloed is nie. Die vermaning om die olie en die wyn nie te beskadig nie, beklemtoon die skaarste aan lewensmiddele.  Dat dit nie luukses is nie maar noodsaaklike middele, dui daarop dat die hongersnood reeds heers vóór die grootskaalse menseslagting deur “swaard, hongersnood en pes” soos in die vierde seël beskryf. Dit is wat Johannes in sy geestesoog sien aangaande die begin van die eindtye.

Lees verder: Suid-Afrika se ?swaard, hongersnood en pes?

Afrika raak al meer agter

Die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) se konferensie oor Afrika het gisteroggend in Kaapstad afgeskop, te midde van waarskuwings dat Afrika se ontoereikende groeikoers die vasteland al verder laat agter raak teenoor die res van die planeet. Sowat 700 politici en sakeleiers woon die konferensie by.

Daar word verwag dat die 2007-groeikoers vir Afrika 6.2% gaan wees, volgens ’n verslag wat gesamentlik deur die WEF, Wêreldbank en Afrika-ontwikkelingsbank opgestel is. Die groei is hoofsaaklik toe te skryf aan eksterne faktore soos hoë kommoditeitspryse, skuldafskrywing en ’n gunstige internasionale ekonomiese klimaat.

Lees verder: Afrika raak al meer agter