Wat betref die duidelik gemotiveerde verklaring vir die geweldskultuur en misdaad kan verskeie redes aangevoer word, een of meer daarvan sal van toepassing wees afhangende van die vlak waarop ‘n mens die analise doen. Dit sal miskien makliker wees om puntsgewys op die saak in te gaan.
1. Persoonlike vlak. As iets gebeur is dit nooit, maar nooit sy skuld nie. ‘n Eenvoudige voorbeeld: my arbeider breek die spitvurk deur ‘n klip daarmee uit die grond te lig. "Dis nie ek wat die vurk gebreek het nie, dit was die klip". Hierdie stelling maak hy met volle oortuiging en hy glo dit is so. As hy laat is vir die bus, het die bus vir hom weggery. Alles is apartheid se skuld, ens.
Die Ovahimbas in Namibië word van kleins af geleer om beeste te steel by ander families. In SA word vir hulle gesê steel by die blankes, "you are reclaiming" en hulle glo dit. Dit is een rede vir die misdaadeskalasie. Daar bestaan ook ‘n sterk vermoede dat die plaasmoorde, rooftogte en motorkapings deur ‘n derde mag vanuit ANC-geledere aangevuur en moontlik beheer word.
Hulle het geen respek vir ‘n ander se eiendom nie en lei aan ‘n inherente vernielsug, daarom word geboue letterlik afgebreek. Opbouing is nie ‘n kultuurkenmerk van die swarte nie, eerder die teenoorgestelde. In Namibië het ek gesien hoe hulle sinkplate (wat van die dak afgehaal is) skuins teen die mure van die plaashuise (wat hulle ook present gekry het) sit en daaronder leef.
‘n Volgende aspek op hierdie vlak is bloot ‘n kwessie van IK, lees gerus die Bell Curve in hierdie verband. Hoekom is Afrika so maklik gekoloniseer? Die kolonialiste het gewere gehad. Hoekom het die Afrikane nie gewere gehad nie? Hulle het vir eeue na die see gesit en staar en nooit daaraan gedink om ‘n skip te bou nie (apologie aan Albert Schweitzer). Dit is ook die rede hoekom ‘n paternalistiese stelsel vir hulle werk; hulle moet voortdurend onder toesig werk en speel soos kinders. Albert Schweitzer het hulle geken en hy het ook gesê die blanke ras moet homself nooit op gelyke voet met die Afrikaan stel nie en vir hom ‘n pa wees anders "he will devour you". Moontlik letterlik in sy tyd!
Swart Afrika verstaan die meerderebegrip volkome en hulle sosiale stelsel is daarop geskoei.
2. Groepsvlak. Het u al gesien hoe maklik word hordes gemobiliseer om te staak of toi-toi? Net ‘n klein groepie begin en nie lank nie dan intimideer die klein groepie die res. Zimbabwe is ‘n klassieke voorbeeld hiervan. Hulle is dus baie makliker onderhewig aan groepsdruk as die blanke ras.
As ‘n ras is hulle inherent lui en sal net werk as hulle aangespoor word. Hulle werk jare saam met ‘n boer op ‘n plaas dan kry hulle die plaas present en ‘n jaar of wat later is die beeste geslag en die vrugtebome verdroog. Ek praat nie van hoorsê nie; ek het dit gesien.
Nou Marinus, hierbo is ‘n gedeeltelike analise van die swartman se dryfvere. Al gevolgtrekking wat ek kan maak is dat die swart Afrikaan die kiem van selfvernietiging in hom omdra. Hy kan net gehelp word deur ‘n streng paternalistiese stelsel.
Hoe verkoop ek hierdie siening aan ‘n liberalistiese Europa? Eienaardig genoeg, daar is ‘n ligpuntjie in hierdie opsig, meeste van die "bleeding hearts" (instellings / maatskappye) wat skenkings vir ontwikkeling in SA doen vereis ‘n langtermyn blanke betrokkenheid by projekte. Ek weet want ek is self betrokke.
Ter afsluiting kan ek noem dat in groot dele van Zambië en Mosambiek sien jy nie ‘n voël of lewendige dier (mak of wild) nie. ‘n Vriend vertel my dat hy in Mosambiek gesien het hoe ‘n "vleishandelaar" ‘n duikertjie waarvan die agterbene gebreek is (sodat hy nie kan wegkom nie en vars kan bly vir die mark) aan ‘n vragmotorbestuurder verkoop het en dat lg. die arme diertjie onseremonieel bo-op sy vrag gooi om in die son te lê tot hy geëet word. Bogenoemde is die werklikhede van Afrika, of jy dit wil glo of nie.
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.