Die wapens wat vertoon word is alles tuisgemaak. Dit sluit jagmesse, lanse wat gemaak word van stokke met metaal punte tot langloophaelgewere in. Vir dekades lank het mense in die Kongolese dorp gewere gemaak. Maar die industrie het 'n winsgewende besigheid geword omdat mense in die afgeleë noordoostelike gebied hulleself begin bewapen het teen die
Afrika gaan knak onder die globale kredietkrisis
Afrika kan binnekort ernstig swaarkry as gevolg van die globale kredietkrisis terwyl Westerse lande groot bedrae skuld ophoop in 'n poging om 'n internasionale resessie af te weer. Afrikaministers is bekommerd dat die Weste so gefokus gaan raak op hul eie probleme dat hulle die beloftes van ontwikkelingshulp aan Afrika gaan ignoreer. Die ernstige bedreiging
Lees verder: Afrika gaan knak onder die globale kredietkrisis
Satelliete bots in die ruimte
Vir dekades het ruimtekenners gewaarsku dat wentelbane om die planeet so vol raak dat twee satelliete eendag met mekaar kan bots en swerms gevaarlike skrot kan agterlaat. Dinsdag het dit uiteindelik gebeur. En die tuimelende wrakstukke kan 'n gevaar inhou vir die internasionale ruimtestasie wat in 'n wentelbaan 346 kilomater bo die aarde is met
Blanke boer word adjunkminister van landbou in Zimbabwe
Na drie jaar van self opgelegde ballingskap is 'n voormalige regeringsamptenaar, Roy Bennett, die gekose persoon om Zimbabwe se adjunkminister van landbou te word – 6 jaar nadat sy eie plaas geneem is in die kontroversiële grondhervormingsproses. Bennet was net een van 'n handjievol wit parlementariërs toe hy in 2000 verkies is op grond van
Lees verder: Blanke boer word adjunkminister van landbou in Zimbabwe
Anglikaanse kerk verbied lidmaatskap van regse party
Die Anglikaanse kerk het met oorweldigende syfers gestem om mense in kerklike beroepe te keer om lede van sommige "rassistiese" politieke partye, spesifiek die BNP, te word. Sommige sprekers het gewaarsku dat dié partye die reëls kan systap deur hulle name te verander, of kan beweer dat die lede ondersteuners eerder as amptelike lede is.
Lees verder: Anglikaanse kerk verbied lidmaatskap van regse party
Meer aggressie nodig vir volkstaat
Suid Afrika raak 'n groter gemors. Gustav Venter se rubriek oor Tutu gee mens hoop dat daar nog 'n paar enersdenkendes is.
Suid Afrika raak 'n groter gemors. Gustav Venter se rubriek oor Tutu gee mens hoop dat daar nog 'n paar enersdenkendes is.
Dwelmpaneel vra vir LSD afgradering na Ecstacy mislukking
Dwelmkenners in Brittanje sal nou hulle aandag daarop vestig om die psigedeliese dwelm LSD te probeer afgradeer na hulle gister 'n vernederende mislukking gelei het oor die versagting van die dwelm ecstacy. Ministers het 'n aanbeveling van die Advisory Council on the Misuse of Drugs (ACMD) verwerp wat aanbeveel het dat ecstacy se gradering van
Lees verder: Dwelmpaneel vra vir LSD afgradering na Ecstacy mislukking
Die KVP ‘sal met Doom gespuit word’
Die KVP in Mpumalanga "sal met Doom" gespuit word tot hulle doodgaan, het die provinsiale ANK-jeugligasekretaris in Mpumalanga, Isaac Mahlangu, Woensdag gesê. By 'n perskonferensie in Nelspruit het Mahlangu gesê die ANK-jeugliga sal enige iets in hulle vermoë doen om seker te maak dat die KVP nie enige setels in die provinsiale wetgewer kry in
Las is te swaar vir die belastingbetalers
Die minister van finansies, Trevor Manuel, het "begin om baie meer te spandeer," het T-Sec ekonoom Mike Schussler Woensdag gesê na die begrotingstoespraak. "Vir die eerste keer oorskry sy besteding meer as 31% van die bruto binnelandse produk as 'n totale uitgawe," het Schussler gesê. "Dit is 'n groot ommeswaai in 'n kort tyd." Die
Sal die ANK die teuels op Malema vasvat?
Julius Malema Opmerkings van die ANK-jeugligaleier Julius Malema dat die minister van onderwys Naledi Pandor "haar vals aksent moet gebruik om ons probleme aan te spreek" is onaanvaarbaar en disrespekvol, het die ANK Woensdag gesê. "Malema se opmerkings is ongevraagd en onaanvaarbaar. Dit toon 'n gebrek aan respek vir die waardigheid van die betrokke indiwidu
