Die munisipale bestuurder van die uMhlathuze-munisipaliteit in Empangeni, Kwazulu-Natal, is deur die ANC-meerderheid vanaf gister geskors. Dr. Tonie Heyneke, ‘n ervare bestuurder, gaan glo ondersoek word met die oog daarop om hom af te dank ten einde ‘n swart ANC-gesinde bestuurder in sy plek aan te stel. ‘n DA-lid van die munisipale raad, Alet Viljoen,
Lees verder: Empangeni-munisipalebestuurder weens ras afgedank
