Bly eerder in Gauteng

Image

Oos-Kapenaars

Inwoners van die provinsie Gauteng leef langer, het beter kwalifikasies en verdien meer as mense wat in ander provinsies woon. Dit is van die bevindings in ’n verslag wat pas deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge uitgegee is.

Die verslag meld voorts dat provinsies meer magte gegee moet word, byvoorbeeld ten opsigte van belastinginvordering, om die provinsies onder aan die leer te help om vinniger te ontwikkel.

Lees verder: Bly eerder in Gauteng

Afrika verdwyn van voorblaaie

Thabo Mbeki het Maandag tydens die Wêreldmediakongres wat op die oomblik in Kaapstad gehou word die feit dat internasionale nuus minder voorkeur geniet,  bekla. Veral Afrika ly daaronder, het hy by die openingsgeleentheid gesê.

Hy het joernaliste ook daarna uitgenooi om die hele kontinent te besoek en oor die "suksesse" en "probleme" te berig. "Ons verstaan dat vele redaksies nie afvaardigings oral op so ‘n enorme kontinent met sy moeilike geografie kan aanhou nie."

Lees verder: Afrika verdwyn van voorblaaie

Republiekwording op 31 Mei 1961 in foto’s

Een van die mees historiese datums in ons land is 31 Mei en veral 31 Mei 1961 toe Suid-Afrika teen die verwagting in ‘n republiek geword het. In hiedie unieke foto-essay wat ‘n leser aan ons gestuur het, kan ons vandag nog die patriotiese opwinding van daardie reënerige dag 46 jaar gelede ervaar.
 
Met erkenning aan mnr. Carel de Lange vir die skyfies wat sy vader destyds geneem en vir die nageslag bewaar het.
 
Image

Die Ou Raadsaal in oranje-blanje-blou

Lees verder: Republiekwording op 31 Mei 1961 in foto’s

Maak reg vir Sowetodagpropaganda

In aanloop tot 16 Junie (sogenaamde Jeugdag) het die regime reeds met sy jaarlikse intensifisering van haatpropaganda teen die Afrikaner begin. In die week wat verby is, is Snuki Zikelala, hoofuitvoerendebeampte van die SAUK, genooi om op SABC3 se Three Talk die biografie van Albert Luthuli te bespreek. Die pseudo-intellektule snert wat hierdie diktotariele staatsmediahoof  kwytgeraak het  was niks minder as die verdere aanwakker van rassehaat nie. Hierdie ANC-kommisaris in die Sowjetsin, wat beter bekend is vir die opstel van joernalistieke swartlyste,  is waarskynlik die hoofdryfveer agter die SABC se blankehaatpropaganda.

Verlede jaar is 16 Junie ook voorafgegaan deur die beeldsending van anti-witmateriaal. Die aard daarvan was meer rassisties as die jaar tevore. Hierdie aanhitsing deur die SAUK het sekerlik ’n rol gespeel in die dramatiese opswaai in geweldsmisdaad sowat ’n maand na 16 Junie.

Lees verder: Maak reg vir Sowetodagpropaganda

The Conservative Mind

The left prides itself on, and frequently boasts of, its superior appreciation of the complexity and depth of moral and political life. But political debate in America today tells a different story. On a variety of issues that currently divide the nation, those to the left of center seem to be converging, their ranks increasingly

Lees verder: The Conservative Mind

China induces artificial rainfall

Officials have artificially induced rainfall to dilute a polluted lake which provides drinking water to over five million people of Wuxi city in eastern China’s Jiangsu Province. Thirty-nine rockets, containing silver iodide, were fired at eight different sites surrounding Taihu Lake on Thursday afternoon and Friday morning, a spokesman with the Jiangsu Provincial Meteorological Station

Lees verder: China induces artificial rainfall

Nobel laureate cancels UK trip

The Guardian reports that Nobel laureate Stephen Weinberg has cancelled a planned visit to a London university because of what he considers "a widespread anti-Israel and anti-semitic current in British opinion". Weinberg, a professor at the University of Texas who won the Nobel for physics in 1979, had been invited to Imperial College in July

Lees verder: Nobel laureate cancels UK trip

Geweld in Rostock

Image

Betoger in Rostock

Gewelddadige botsings het Saterdag in Rostock plaasgevind, in afwagting van die G8-beraad wat eersdaags begin. Polisiemanne en anti-globaliseringsbetogers het slaags geraak.

’n Wye versameling van pasifiste, ekoloë, feministe, kerkgroepe en anargiste was deel van die 30 000 persone wat aan die betoging deelgeneem het. Die G8-beraad vind vanaf 6-8 Junie in Heiligendamm, sowat 25 km van Rostock, plaas, wanneer kanselier Angela Merkel die leiers van Brittanje, Frankryk, Rusland, Japan, Italië, Kanada en Frankryk verwelkom. Klimaatsveranderinge en armoede in Afrika is op die agenda.

Lees verder: Geweld in Rostock

Judge Halts Award Of Iraq Contract

A federal judge yesterday ordered the military to temporarily refrain from awarding the largest security contract in Iraq. The order followed an unusual series of events set off when a U.S. Army veteran filed a protest against the government practice of hiring what he calls mercenaries, according to sources familiar with the matter. The contract,

Lees verder: Judge Halts Award Of Iraq Contract