UDM-raadslid en vrou geskiet
‘n UDM-raadslid en sy vrou is geskiet en gewond by Mount Ayliff in die Oos-Kaap, het SAUK-nuus Vrydag berig. Mandlahla Nekela, wat op die UDM se provinsiale kandidaatslys is, is ernstig gewond gedurende die aanval by sy huis.
‘n UDM-raadslid en sy vrou is geskiet en gewond by Mount Ayliff in die Oos-Kaap, het SAUK-nuus Vrydag berig. Mandlahla Nekela, wat op die UDM se provinsiale kandidaatslys is, is ernstig gewond gedurende die aanval by sy huis.
Freud se kleinseun oorlede
Die Britse skrywer en aanbieder sir Clement Freud, ’n kleinseun van die psigoanalis Sigmund Freud, is op die ouderdom van 84 dood, het sy familie gister verklaar. Freud, wat ook ’n politikus was, is eergister by sy lessenaar in Londen oorlede. Hy is bekend vir sy advertensies vir hondekos wat hy kon maak danksy sy
Vier mense gewond in Kagiso-onrus
Vier mense is gewond toe polisielede begin vuur het op betogers van die Tudor Road-plakkerskamp op die Wesrand. Woordvoerder vir die polisie Appel Ernst sê 'n skare het betoog oor dienslewering en hetdie pad versper en geëis dat die burgemeester en plaaslike verteenwoordigers hulle te woord staan. Ná 'n belofte dat die ampsdraers hulle Donderdag
Kernhulp aan Iran danksy Amerikaanse banke
New York aanklaers het saamgespan met die Obama-administrasie om ‘n Sjinese netwerk toe te maak wat na bewering Iran se kern- en missielprogramme van fondse voorsien het met die hulp van sommige van Wallstraat se grootste banke. Die aksie sal waarskynlik ‘n toets wees vir die administrasie se verhouding met Beijing, wat tot op hede
Algeryn aangekeer omdat hy urine en fekalie? rondspuit
Sahnoun Daifallah is gevonnis tot 9 jaar tronkstraf na hy skuldig bevind is daaraan dat hy voedsel en ander goedere besmet het. Die 42-jarige Algeryn het ‘n mengsel van sy liggaamlike uitwerpsel gedra in ‘n onkruiddoderhouer wat in ‘n skootrekenaarsak versteek was, het ‘n hof bevind. Met ‘n spuitkop wat uit die sak gesteek het,
Lees verder: Algeryn aangekeer omdat hy urine en fekalie? rondspuit
Sjina mik vir Suid-Amerika
Terwyl Washington probeer om die gespanne verhoudings met Latyns-Amerika te herbou, is Sjina druk besig om veld te wen en aan lande regoor die streek groot hoeveelhede geld aan te bied terwyl hulle sukkel met skerp dalende ekonomieë, ‘n daling in kommoditeitspryse en beperkte toegang tot krediet. In onlangse weke het Sjina ooreenkomste aangegaan om
Dlamini-Zuma na Tripoli
Suid-Afrika se minister van buitelandse sake, Nkosazana Dlamini-Zuma, het Woensdag in die hoofstad van Libië, Tripoli aangekom waar sy ‘n groep senior regeringslui sal lei by ‘n vergadering van die AU se buitengewone uitvoerende raad van ministers van buitelandse sake. Minister Dlamini-Zuma het in Tripoli aangekom van Geneva af, waar sy saam met ander Suid-Afrikaanse
Suid-Afrikaners stem in die buiteland
Suid-Afrikaners wat oorsee bly het die geleentheid gehad om hulle stemme te kan maak op Woensdag, met kiesers wat opgedaag het in groot getalle in groot stede. Teen laat Woensdagaand was personeel by die Suid-Afrikaanse ambassade in Londen steeds besig om ‘n konstante stroom kiesers te hanteer wat ingekom het om te stem, het ambassadewoordvoerder
Vakansieganger slaan water af op medepassasier
‘n 28-Jarige man is gevonnis tot drie weke tronkstraf nadat hy verlede maand geurineer het op ‘n vrou gedurende ‘n vlug van Continental Airlines van Los Angeles na Honolulu. Jerome Kenneth Kingzio, ‘n burger van die Amerikaanse statebond van Noordelike Mariana-eilande is gevonnis na hy Dinsdag skuldig gepleit het op aanklagte van aanranding in die
