Egpaar oorleef wrede plaasaanval

Twee swart mans is in hegtenis geneem nadat hulle glo ‘n bejaarde egpaar in Limpopo aangeval het ná afloop van ‘n kerkdiens. Izak en Mariaan Jansen van Vuuren is Sondagoggend op hulle plaas in Marken, naby Swartwater, aangeval toe hulle ná afloop van ‘n kerkdiens by hulle plaashek stilgehou het. Volgens Anél Jansen van Vuuren

Lees verder: Egpaar oorleef wrede plaasaanval

Vakatures in sleutelposte het kragkrisis veroorsaak

’n Vertroulike Eskomverslag dui aan dat tot 50% van sleutelposte in die organisasie nie gevul was toe die land onder beurtkrag gebuk gegaan het nie, het die DA Maandag gesê. Cobus Schmidt, die DA se woordvoerder oor energie, het gesê sy party is in besit van ’n verslag van Eskom se tegniese ouditgroep wat laat

Lees verder: Vakatures in sleutelposte het kragkrisis veroorsaak

Hoe gevaarlik is Julius Malema?

As ‘n mens die nuusvoere sien van hierdie bloeddorstige voetsoldaatjie van opperbevelvoerder Zuma, kan ons ‘n indikasie kry van die verval waarin Suid-Afrika se totalitêre demokrasie (verskoon die oksimoron) begin verkeer. Na heelwat spekulasie oor dié man se geloofwaardigheid as leier, veral na sy legio omstrede uitsprake wat varieer van verkragting tot doodmaak vir Zuma

Lees verder: Hoe gevaarlik is Julius Malema?

Afrikanerminderheid moet SAUK-belasting verwerp

Die SAUK is lankal reeds deel van die ANC se soustrein waar amptenare rojale salarisse verdien en geld op partytjies en statussimbole verkwis word. Hierbenewens saai die korporasie hoofsaaklik in die meerderheidstaal, Engels, uit. Ook die politiek, kultuur en sienings van die meerderheid word deur die SAUK in ons kele afgedruk. Afrikaans word reeds geruime

Lees verder: Afrikanerminderheid moet SAUK-belasting verwerp

Vettel is baas in Abu Dhabi

Die Duitser Sebastian Vettel het die F1-kampioenskap vir 2009 met glorie afgesluit toe hy die heel eerste dag/nag-formule-eenwedren in die geskiedenis gewen het. Vettel het net voor sy Red Bull-spanmaat, die Australier Mark Webber, oor die wenstreep geblits om die laaste wedren vir 2009 te wen. Dit is ‘n eerste en tweede plek vir die

Lees verder: Vettel is baas in Abu Dhabi

Nuwe belasting vir SAUK-finansiering

Suid-Afrika gaan persoonlike belasting met 1% opstoot om sy bankrot uitsaaier te finansier, pleks daarvan om op lisensiegeld staat te maak, het die Johannesburgse dagblad Business Day vandag berig. Die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) het in die 2007/2008-boekjaar ‘n totaal van R822 miljoen vanuit lisensie-inkomste verkry, maar die nuwe heffing op belasting sal waarskynlik twee keer

Lees verder: Nuwe belasting vir SAUK-finansiering

Ministeriële vliegtuig val

Ses mense is dood toe die vliegtuig van die Russiese minister van binnelandse sake in die oostelike Jakoetia-streek van Ria-Nowosti neergestort het. Die Iljoesjin het 11 mense aan boord gehad en het omstreeks 01:40 Satredagoggend kort ná dit in Mirni opgestyg het, neergestort. “Ses lyke is op die toneel gevind en ‘n soektog na die

Lees verder: Ministeriële vliegtuig val

Charlize veil Mandela op

Die Oscar-bekroonde Afrikaans-gebore aktrise Charlize Theron het erken sy het ’n ontmoeting met oudpres. Nelson Mandela opgeveil sonder dat hy toestemming daarvoor gegee het. Me. Amanda Silverman, Theron se reklamekonsultant, is soos volg aangehaal: “Charlize het te midde van die opgewondenheid om geld by ’n liefdadigheidsveiling in te samel ’n ontmoeting met Mandela by ’n

Lees verder: Charlize veil Mandela op

Gelykheidshof hoor Malema se argument aan

Die Gelykheidshof in Johannesburg gaan vandag die finale argument in die leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, se haatspraaksaak rondom verkragting aanhoor. Malema staan tereg op klagtes van haatspraak en teistering omdat hy tydens ‘n verkiesingsvergadering in Januarie gesê het dat president Jacob Zuma se beweerde verkragtingslagoffer ‘n “goeie tydjie gehad het”. Die Sonke-netwerk vir

Lees verder: Gelykheidshof hoor Malema se argument aan