Vavi herhaal Zille se kommer oor onderwys

Onderwys en kennis vir arm swart kinders is van swak gehalte. Hulle is steeds vasgevang in ‘n minderwaardige onderwysstelsel met onvoldoende infrastruktuur, het Cosatu se sekretaris-generaal Zwelinzima Vavi gister gesê. Hy het Helen Zille en die DA se bekommernisse oor die dalende gehalte van onderwys herhaal. “Apartheid sal nooit ‘n einde bereik nie en ons

Lees verder: Vavi herhaal Zille se kommer oor onderwys

‘Plaasaanvalle nie rasgemotiveerd nie’

Plaasaanvalle moet gesien word binne die konteks van die land se hoë misdaadsyfers, en nie as ras-gemotiveerd nie, het President Jacob Zuma aan Beeld gesê. Baie aanvalle het op die plase van blanke kommersiële boere plaasgevind, en wil voorkom asof dit ras-gemotiveerd is, maar dit is nie die geval nie, het Zuma aan die koerant

Lees verder: ‘Plaasaanvalle nie rasgemotiveerd nie’

Pelgrimsrus gaan transformeer

Sewentien ondernemings in Pelgrimsrus, Mpumalanga is beveel om hul deure teen die einde van die maand te sluit, het ‘n berig Donderdag gelui. The Times het berig dat die provinsiale departement van openbare werke, paaie en vervoer Vrydag uitsettingsbevele aan die ondernemings uitgereik het en hulle 31 dae gegee het om te sluit. Die historiese

Lees verder: Pelgrimsrus gaan transformeer

VF+-toespraak by Kohesieberaad

Die Kommissie vir die Bevordering en Beskerming van die Regte van Kultuur-, Godsdiens- en Taalgemeenskappe het misluk. Vanaf die Kommissie se aanvang het dit niks gedoen om die regte van minderhede en gemeenskappe te bevorder en te beskerm nie. Indien ons ernstig is oor sosiale kohesie en nasiebou, het die tyd geword om ‘n nuwe

Lees verder: VF+-toespraak by Kohesieberaad

Mulder uitgelag vir sy toespraak oor minderhede

President Jacob Zuma is gevra om ‘n kontinentale beraad oor sosiale kohesie na sy toespraak in Kliptown, Soweto, gister te belê. Die beraad, by Walter Sisulu-plein, wat aangebied is deur die minister van Kuns en Kultuur Paul Mashatile, is bygewoon deur die VF+, DA-leier Helen Zille, Cosatu se sekretaris-generaal, Zwelinzima Vavi, godsdienstige organisasies en gemeenskapsorganisasies.

Lees verder: Mulder uitgelag vir sy toespraak oor minderhede

Air France-ramp menslike fout

Menslike en tegniese foute het veroorsaak dat die Air France vliegtuig, vlug-447 van Rio de Janairo na Parys, in 2009 neergestort het, het ‘n Franse berig gesê. Altesaam 228 mense is in die ongeluk dood. Die geregtelike verslag, wat aan die families van die slagoffers voorgelê sal word, het tot die slotsom gekom dat foute

Lees verder: Air France-ramp menslike fout

Is Apple se patente sy eie?

Die tegnologiemaatskappy, HTC van Taiwan, het in ‘n Londense hof ‘n oorwinning oor Apple van Amerika behaal, in ‘n eis oor ‘n reeks patente-oortredings oor tegnologie wat in draagbare toestelle gebruik word. Londen se Hooggeregshof het beslis dat HTC se toestelle nie inbreuk maak op vier van Apple se patente nie. HTC het ook patente

Lees verder: Is Apple se patente sy eie?

Mandela-dag moet vakansie wees: Imatu

Mandela-dag, wat op 18 Julie gevier word, moet ‘n openbare vakansiedag wees, het die Independent Municipal and Allied Trade Union (Imatu) Woensdag gesê. Johan Koen, die vakbond se algemene sekretaris, sê die vakbond het aan pres. Jacob Zuma geskryf waarin hy sy saak gestel het oor hoekom die dag ‘n jaarlikse openbare vakansiedag moet word.

Lees verder: Mandela-dag moet vakansie wees: Imatu

Die toekoms in

Grootse Strategie (Engels: Grand Strategy) (“GS”), wat ‘n interdissiplinêre konsep of benadering beliggaam, en ‘n studieveld is wat by Duke Universiteit in die VSA se Duke ‘American Grand Strategy Program’ akademiese en praktiese gestalte gekry het. Die ‘Brady-Johnson Program in Grand Strategy’ by Yale Universiteit (ook in die VSA) het verder gestalte verleen. Duke Universiteit

Lees verder: Die toekoms in