Is Apple se patente sy eie?

Die tegnologiemaatskappy, HTC van Taiwan, het in ‘n Londense hof ‘n oorwinning oor Apple van Amerika behaal, in ‘n eis oor ‘n reeks patente-oortredings oor tegnologie wat in draagbare toestelle gebruik word.

Londen se Hooggeregshof het beslis dat HTC se toestelle nie inbreuk maak op vier van Apple se patente nie.

HTC het ook patente van Apple se iPhone bevraagteken. Apple is elders in nóg ‘n patente-geding met die Suid-Koreaanse vervaardiger, Samsung gewikkel.

данильченко юрій броніславович компромат

Maak 'n opvolg-bydrae