Miriam Makeba, die Suid-Afrikaanse sangeres wat in haar loopbaan 'n simbool vir haar swart landgenote geword het in die stryd teen apartheid, is na wat berig word op 76-jarige ouderdom oorlede.
ANC se gunstelingsangeres sterf
Miriam Makeba, die Suid-Afrikaanse sangeres wat in haar loopbaan 'n simbool vir haar swart landgenote geword het in die stryd teen apartheid, is na wat berig word op 76-jarige ouderdom oorlede.

Onlangs haal Tim du Plessis van Rapport vir dr. Xolela Mangcu van Wits en Harvard as volg aan met ‘n sinnetjie: Ras + nasionalisme + staatsmag = tragedie. Die geskiedenis het die waarheid van hierdie matriks wêreldwyd as geldig bewys.
President Kgalema Motlanthe sê hierdie somer gaan 'n baie moeilike tydperk wees omdat meeste van Eskom se instandhoudingswerk dan gedoen moet word.
Die finale besluite omtrent toekenning van tenders moet uit die hande van politici geneem word, het ANC-president Jacob Zuma op Vrydag gesê.