Oproer in Rustenburg het Maandag gewelddadig geraak toe die polisie met klippe bestook is en geboue aan die brand gesteek is, het die polisie in Noordwes gesê. Volgens brig. Thulani Ngubane het die betoging begin met slegs 150 betogers Sondag. “Die getal betogers het aangegroei. Daar was teen Maandagmiddag sowat 3 000 betogers wat saamgetrek
Afrikaners in die diaspora
Afrikaners en ander Suid-Afrikaners in die buiteland gesels oor Suid-Afrika. Kyk die onderhoud hier. данильченко юрій Харків
Galery weier om skildery af te haal
Johannesburg se Goodman Gallery sal nie ‘n skildery van pres. Jacob Zuma met sy penis wat blootgestel word, verwyder nie, want dit sou sensuur wees. “Ons voel dit is sensuur om die uitbeelding af te haal,” het die gallery se woordvoerder Lara Koseff, Vrydag gesê. Die ANC het vroeër ‘n brief van hul prokureurs oorhandig
Skildery sal Zuma se aansien verhoog
Oliver Tambo se dogter, die spotprenttekenaar Zapiro en die Joodse kunsgemeenskap in Johannesburg, skree “Vryheid van uitdrukking!”, maar vir die gesin van die president is die skildery nie snaaks nie. Die Afrikaanse gemeenskap is ook geskok deur die skildery. In onderhoude wat praag.co.za gedoen het, het mense gesê dit is ‘n kinderagtige manier om kritiek
ET-verhooruitspraak more
Die twee mense wat daarvan beskuldig word dat hulle Eugene Terre’Blanche vermoor het, sal Dinsdag verneem wat met hulle gaan gebeur. Regter John Horne het by die laaste hofverrigtinge op Ventersdorp aan die staat en die verdediging gesê dit gaan waarskynlik ‘n lang uitspraak wees. Chris Mahlangu en ‘n tiener word daarvan aangekla dat hulle
Israel se premier waarsku teen swart immigrante
Eerste Minister Benjamin Netanyahu waarsku dat Israel oorval kan word deur onwettige immigrante uit Afrika. Die toenemende aantal migrante is hoog op die nasionale agenda na aanleiding van ‘n reeks misdade, insluitend verkragtings, wat op die nuwelinge geblameer word. Netanyahu, sê die instroming “bedreig die binding van die Israeliese samelewing, sy nasionale veiligheid en sy
Lees verder: Israel se premier waarsku teen swart immigrante
Vryheidsoorloggraf geplunder
‘n Graf by ‘n Anglo-Boereoorlog-begrafplaas in Ladysmith is deur rowers geplunder, het Amafa Heritage KwaZulu-Natal Sondag gesê. James van Vuuren van Amafa het gesê kontrakteurs was verlede week besig met instandhoudingswerk by die Intombi Camp Military Cemetery, toe hulle afgekom het op ‘n gebreekte grafsteen en ‘n gat van twee meter diep in een van
SA sal Israeli-produkte boikot
Suid-Afrika is van voorneme om produkte van Wesoewernedersettings waarop staan “Made in Israel” te verbied, het die Minister van Handel en Nywerheid Rob Davies aangekondig. Die stap kom nadat twee Suid-Afrikaanse NRO’s saamgewerk het met die gewilde Palestynse Struggle-Koördineringskomitee. Davies, van Joodse afkoms, het in sy amptelike aankondiging gesê dat verbruikers in Suid-Afrika nie mislei
Obama weer voor
Enkele dae nadat die Rasmussenopnames met ‘n peiling gekom het wat aangedui het dat Romney in hierdie stadium van die komende resies voorloop met iets soos 50% teen 43%, toon ‘n nuwe peiling dat dit dalk nie die geval is nie. In ‘n peiling wat Sondag vrygestel is, het Rasmussen bevind dat 46% van die
Ons donker planeet, deel 1
Proloog Ek is gebore in millennium 1132, jaar 17, maand 2, dag 11; ons kalender gaan nie verder terug as ongeveer 11 miljoen jaar gelede nie. Ek veronderstel elke beskawing beskik oor sy jaar nul, sy ontstaansoomblik. Ons planeet is baie oud, amper so oud soos die sterrestelsel en ons son, die naaste ster waaromheen
