Die Suid-Afrikaanse reserwebank (SARB) het die repokoers met 50 basispunte verlaag na 5%, het die goewerneur van die SARB, Gill Marcus, Donderdag gesê, Die primakoers sal na 8,5% sak. Dit volg ná nege agtereenvolgende vergaderings van die monetêre beleidskomitee waar die repokoers onveranderd gebly het op 5,5%, nadat dit met 650 basispunte verlaag is tussen
‘Madibadag’ ‘n fiasko
Kennelik is verblyf in ‘n tronksel nie altyd ‘n nadeel nie, want het die grote Nelson Mandela nie ook só sy tyd verwyl nie? ‘n Gevangene wat ‘n “Madibadag”-reünie vir gevangenes en hul families by die Westville-gevangenis gereël het sonder magtiging van die Departement van Korrektiewe Dienste, is in warm water. Veroordeelde moordenaar, Lucky Cyprian
Statebond ondersoek SA menseregteskendings ná klag deur PRAAG
Ná ‘n klag deur PRAAG, ‘n Afrikaanse nie-regeringsorganisasie, is die Statebond besig om menseregteskendings te ondersoek wat tans in Suid-Afrika teen Afrikaners, buitelanders en ander minderhede gepleeg word. Luidens ‘n reaksie van die kantoor van die Statebond-sekretaris-generaal, is PRAAG se klag na die Menseregte-eenheid vir verdere ondersoek verwys. Sluit aan by PRAAG Dr. Dan Roodt,
Lees verder: Statebond ondersoek SA menseregteskendings ná klag deur PRAAG
Winnie prys Malema vir ekonomiese bevryding
Die Sowetan het gister berig dat die voormalige vrou van Nelson Mandela Malema in Nqgeleni in die Oos-Kaap geprys het dat sy pogings om ekonomiese bevryding vir die land te bring, opgemerk is. Sy is vergesel deur Malema, ANC-jeugliga woordvoerder Floyd Shivambu, die liga se opgeskorte sekretaris-generaal Sandiso Magaqa, sowel as haar dogter Zinzdi. Hulle
Voorskou van ‘n Olimpiese grootte fiasko
Londen en die Olimpiese Spele is duidelik nie gemaak vir mekaar nie, skryf Der Spiegel. Besoekers sal moet vasberadenheid en, die belangrikste van alles, geduld aan die dag lê om plekke te bereik. En vir die plaaslike bevolking is dit ‘n nagmerrie. Dit is nooit maklik om ‘n Londenaar te wees nie, nie eens op
Treinongeluk: Boer skuldig aan arbeidswetoortreding
‘n Voorlopige ondersoek na die treinongeluk wat die lewens van 25 swart plaaswerkers geëis het, toon dat die wit werkgewer, ‘n boer, arbeidswetgewing oortree het, het die Departement van Arbeid gister gesê. In ‘n verklaring, berig The New Age, sê die minister van Arbeid, Mildred Oliphant, “Die ‘feit’ dat die werkgewer nie rekords gehad het
Lees verder: Treinongeluk: Boer skuldig aan arbeidswetoortreding
Die ‘Groot Leier’
“Dankie, Stalin. Dankie, want ek is verheug. Dankie, omdat ek goed is. Maak nie saak hoe oud ek word nie, ek sal nooit vergeet hoe ons Stalin ontvang het nie, eeue later en geslagte wat nog kom, sal ons as die gelukkigste van sterflinge beskou word, as die mees gelukkige onder die mense, omdat ons
Xenofobie ‘gevaarlik naby aan kookpunt’
Met hernieude aanvalle op vlugtelinge en asielsoekers in die Wes-Kaap en die Vrystaat in die afgelope weke, het groepe gewaarsku dat die land “gevaarlik naby aan kookpunt” is. ‘n Opname deur Pondering Panda het bevind dat 44% van jong Suid-Afrikaners gekant is teen buitelanders wat spaza-winkels bedryf. Jeugdiges het ook glo vertroue verloor in president
Is Mandela deur ‘n dubbelganger vervang?
Skoppensboer is ook verstom deur die merkwaardige gesondheid van die 94-jarige Nelson Mandela, wat so pas deur oudpresident Bill Clinton besoek is. Met die gemiddelde lewensverwagting in Suid-Afrika wat onlangs verder van 56 jaar tot 54 jaar gedaal het (volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie), is hy al amper 100% bokant die gemiddeld. Miskien het hy goeie Xhosa-
Afrika verdeel oor Dlamini-Zuma
Afrika-leiers is verdeel oor ‘n historiese verkiesing wat vir die eerste vrou gesorg het om aan die hoof van die AU-kommissie te staan, met sommige lande wat die aanstelling verwelkom en ander wat Suid-Afrika se taktiek kritiseer. Baie deelnemers was ook verlig dat die ses maande-lange dooiepunt uiteindelik gebreek is toe Suid-Afrika se Nkosazana Dlamini-Zuma
