Die Federale Vryheidsparty wil die besoek van die Nuwe Black Panther Party se afvaardiging aan Suid-Afrika van 19 tot 27 Maart 2013 stop. Hul ontslape leier Khalid Mohammed het meer as een keer in sy toesprake in die VSA gesê “Moor alle Blankes uit”. In Augustus 2012 het die party sy radioprogram geopen met ‘n
Venezuela maak verkiesingsdatum bekend
Venezuela se presidensiële verkiesing sal op 14 April plaasvind. Venezuela se adjunk-president, Nicolas Maduro, is tans die tussentydse president nadat pres. Hugo Chavez Dinsdag glo aan ‘n hartaanval ná ‘n lang siekbed dood is. Kort nadat die datum bekendgemaak is, het die hoof opposisie koalisie gesê Henrique Capriles, wat tydens die verkiesing in Oktober teen
Bom ruk Kaboel met Amerikaanse besoek
‘n Selfmoordbomaanval en geweervuur het die middestad van Kaboel geruk tydens ‘n besoek aan die Afghaanse hoofstad deur die VSA se minister van verdediging, Chuck Hagel. Plaaslike polisie het die aanval naby die ingang na die ministerie van verdediging bevestig. SkyNews berig nege burgerlikes is in die aanval dood. Hagel was nie ten tye van
Mandela tuis in Johannesburg na hospitaalbesoek
Suid-Afrika se eerste swart president, Nelson Mandela is uit ‘n hospitaal in Pretoria ontslaan, berig Eyewitness News. Die 94-jarige het toetse ondergaan. Hy is Saterdagmiddag in die hospitaal opgeneem vir ‘n roetine ondersoek en het Saterdagaand in die hospitaal oornag. “Oudpresident Nelson Mandela het vanmiddag [Sondag] na sy huis in Johannesburg teruggekeer ná ‘n suksesvolle
Lees verder: Mandela tuis in Johannesburg na hospitaalbesoek
Max help etniese SA skep
Die grootste taalgroep in Kenia is die Kikuyu, en hulle leier Uhuru Kenyatta is nou die President van die land. In alle Europese lande behoort die politieke mag ook aan verteenwoordigers van die dominante taalgroep. Europese lande se grense maak van hulle taalstate of etniese “stamstate”. Net so in Suid-Afrika is die tradisioneel Zoeloesprekende Jacob
Wenke aan ‘n volksmoeder
In Rapport (10.03.13) begin Sonja Loots haar rubriek deur na ID du Plessis se “sogenaamde” Maleierverhale te verwys. Hoewel Du Plessis werklik ‘n kenner van die Kaapse Maleiers was en sekerlik meer kontak as Loots met hulle gehad het, word sy skryfwerk verdag gemaak. Loots vertel vervolgens hoe sy as goeie moeder haar kinders inlei
Kenia: Die Mugabe-faktor
Kenia se presidensiële kandidaat Uhuru Kenyatta word daarvan verdink dat hy gruwelike misdade gepleeg het deur moordbendes te betaal om vroue en kinders te laat doodmaak. Die opposisiekandidaat in Kenia staar ook aanklagte van misdade teen die mensdom in die gesig, en soos Kenia se verkiesingsuitslag nader, het die Obama-administrasie ‘n waarskuwing uitgereik wat lui:
OB moet viktimisering deur DA ondersoek
Die VF Plus het ‘n klag met bewysstukke by die openbare beskermer, Adv Thuli Madonsela, ingedien om die voortdurende viktimisasie van fluitjieblasers in die DA-beheerde Midvaal munisipaliteit in Gauteng te ondersoek. Dit volg nadat mnr Corrie Pypers, wat vir 10 jaar reeds voorsitter van die Meyerton Golfklub is sedert sy verkiesing as VF Plus raadslid
Winnie doen toiletdiens
ANC-LP Winnie Madikizela-Mandela het gister beloof om die regering te wys hoe om dienste te lewer aan mense na ‘n besoek aan ‘n skool waar leerlinge aan ‘n sanitasiekrisis blootgestel is nou al vir die afgelope ses jaar. Die situasie het so sleg geraak dat die meer as 500 leerlinge op Polonia Primêre Skool, in
Klasaksie teen Anglo begin
Die regsverteenwoordigers van goudmyn-werkers wat aan die longsiekte silikose ly, het met ‘n aansoek om ‘n groepsgeding teen Anglo American begin. Die aansoek is die jongste in ‘n reeks groepsgedinge teen Suid-Afrika se eens magtige goudmynbedryf. Anglo American wat sy hoofkantoor in 1999 van Johannesburg na Londen verskuif het, het nie meer goudmyne in Suid-Afrika
