Obama-inswering gaan R1,5 miljard kos

Barack Obama Dit sal Barack Obama minder as 'n minuut neem om die eed af te lê as president van Amerika en wanneer hy klaar gedans het by die inhuldigingsbal op 20 Januarie kan die prysetiket vir die insweringseremonie ongeveer R1,5 miljard beloop. Obama se inhuldigingskomitee probeer om sowat $45 miljoen in te samel aan

Lees verder: Obama-inswering gaan R1,5 miljard kos

Klag teen Grace Mugabe oor sy joernalis in Hong Kong aanrand

Amandla! Robert en Grace Mugabe Die vrou van die Zimbabwiese president, Robert Mugabe,  was Sondag die fokus van 'n ondersoek deur die Hong Kong-polisie nadat sy na bewering 'n joernalis aangerand het gedurende 'n inkopie-uitstappie in dié stad. Grace Mugabe, (43) word daarvan beskuldig dat sy Richard Jones, die hooffotograaf van die Hong Kong-agentskap Sinopix

Lees verder: Klag teen Grace Mugabe oor sy joernalis in Hong Kong aanrand

Sewe dood en 56 beseer in busongeluk

Sewe mense is dood en 56 beseer nadat 'n bus gerol het op die N14 in Ventersdorp, het nooddienste Sondag gesê. Mark Stokoe, 'n woordvoerder van Netcare 911, het gesê die bestuurder van die Putco-bus het beheer verloor op 'n draai as gevolg van swaar reën. "Sewe mense is op die toneel dood, 12 is

Lees verder: Sewe dood en 56 beseer in busongeluk

Mugabe dreig om Zim-samesprekings te verlaat

Morgan Tsvangirai President Robert Mugabe van Zimbabwe het Sondag gedreig om heeltemal te onttrek uit die magsdelingsamesprekings indien die opposisie  'n ooreenkoms weier wanneer Suid-Afrika weer gaan probeer om 'n kompromis oor die regering van nasionale eenheid te vind. Mugabe en die opposisieleier, Morgan Tsvangirai, is gereed om Maandag te ontmoet om die ooreenkoms te

Lees verder: Mugabe dreig om Zim-samesprekings te verlaat

Blyvooruitzicht-mynwerkers gered

Al 167 mynwerkers by Blyvooruitzicht-goudmyn naby Carletonville in die Noordwes-provinsie is na die oppervlak gebring meer as 24 uur nadat hulle ondergronds vasgekeer was, het 'n woordvoerder van die myn gesê. "Myningenieurs het daarin geslaag om die krag na die sub-skag en die hoofskag se hystoerusting te herstel by die nommer 5-skag en werknemers is

Lees verder: Blyvooruitzicht-mynwerkers gered

Obama lok toeriste na Keniaanse stat

Die Obama-ho?rskool in Kogelo Die Masai Mara-reservaat en die "groot vyf", sneeubedekte berg Kenia en die strande met palmbome aan die Indiese oseaan is alles nou vergete. Die beste toeristeplek om deesdae te besoek, is "Obamaland". In die heuwels wat afdaal na die Victoriameer is die klein dorpie waar Obama se pa gebore is, nie

Lees verder: Obama lok toeriste na Keniaanse stat

Japan se nywerheidsproduksie daal 8,5 persent in November

Japannese nywerheidsuitset het met 'n rekord 8,5% gedaal in November vanaf die vorige maand, sefs meer as wat die regering geskat het, het die regering Maandag gesê. 'n Aanvanklike skatting wat verlede maand vrygestel is, was vir 'n verlaging van 8,1%. Dit was die grootste daling sedert vergelykbare rekords in 1953 begin is. интернет магазины

Lees verder: Japan se nywerheidsproduksie daal 8,5 persent in November

‘n Afrikanerraad sal ons volksbegrip versterk

Die verkiesing is op hande.  Ná die verkiesing verby is, is die vraag: hoe gaan die Afrikaner vir die daaropvolgende vyf jaar uitsien totdat daar weer ‘n verkiesing plaasvind?  Ons kan net spekuleer.  Wat wel feitlik is, is die volgende:

Die verkiesing is op hande.  Ná die verkiesing verby is, is die vraag: hoe gaan die Afrikaner vir die daaropvolgende vyf jaar uitsien totdat daar weer ‘n verkiesing plaasvind?  Ons kan net spekuleer.  Wat wel feitlik is, is die volgende:

Lees verder: ‘n Afrikanerraad sal ons volksbegrip versterk

Wat van die ou bul, Pik?

'n Skitterende artikel deur Gustav Venter oor Naspers se ou koei genaamd "apartheid". Maar Naspers het ook ‘n ou bul genaamd Pik. En die kalwers skryf onder skuilname en braak op hul borste oor ons grootste militêre prestasie ooit. Want was hy nie eens minister in beheer van die pers nie? Soos ‘n goue (gagga-)

Lees verder: Wat van die ou bul, Pik?

Polisieman aangehou vir roof en poging tot verkragting

'n 27-jarige polisiekonstabel is Vrydag in Parow gearresteer nadat hy klaarblyklik drie mense by hulle huis aangeval het, het die Wes-Kaapse polisie gesê. Inspekteur Bernadine Steyn get gesê die polisieman wat nie aan diens was nie is by 'n huis in Eerstelaan gearresteer minute nadat hy een van die inwoners met 'n vuurwapen gewond het.

Lees verder: Polisieman aangehou vir roof en poging tot verkragting