Verskeie skrywers aan Praag maak gedurig melding van Afrikanerleiers in 'n politieke konteks asof sodanige leiers wel bestaan. Wie is hierdie leiers na wie hulle verwys? Behalwe die verkose parlementslede van die Vryheidsfront Plus, wat maar 'n klein minderheid Afrikaners verteenwoordig, dra ek geen kennis van enige ander politieke Afrikanerleiers nie.
Wie is die sogenaamde ‘Afrikanerleiers’?
Verskeie skrywers aan Praag maak gedurig melding van Afrikanerleiers in 'n politieke konteks asof sodanige leiers wel bestaan. Wie is hierdie leiers na wie hulle verwys? Behalwe die verkose parlementslede van die Vryheidsfront Plus, wat maar 'n klein minderheid Afrikaners verteenwoordig, dra ek geen kennis van enige ander politieke Afrikanerleiers nie.

Amerika se eens dominante motornywerheid verkeer op die randjie van bankrotskap. Ford, Chrysler en General Motors se uitvoerende beamptes is hoed in die hand in Washington, eers soontoe gevlieg, en toe daarheen gery, om te pleit vir fondse om kop bo water te hou.