‘n Vrou wat simptome van hondsdolheid gehad het, is in Durban oorlede, het die departement van landbou en omgewingsake in KwaZulu-Natal Woensdag gesê. Die presiese oorsaak van die 52-jarige vrou se dood kan eers bevestig word wanneer ‘n lykskouing uitgevoer is, het Jeffrey Zikhali, woordvoerder, gesê. Die vrou is op 24 Maart deur ‘n buurman
Die vreemde geval van die rassistiese Britse moltreinpassasier
‘n Britse vrou, onder die invloed van drank, wat teenoor passasiers op ‘n vol moltrein haar bedenkinge oor onwettige immigrasie uitgespreek het, is vir “rassisme” tronkstraf van 21 weke opgelê. Die video van die uitbarsting is op die internet versprei. Dit is deur een van die passasiers, Galbant Juttla, opgeneem en op YouTube gelaai en
Lees verder: Die vreemde geval van die rassistiese Britse moltreinpassasier
ANC is onverantwoordelik met rasdebatte
Die Goodman-galery en die skildery van agb. president Zuma het die afgelope week tot heftige debatte in Suid-Afrika gelei. Hierdie debatte het meer vertel van die goeie en slegte toestand van verhoudinge in Suid-Afrika as van die skildery. Enkele voorbeelde: Die Afrikaanse Radio het ‘n uurlange inbelprogram oor die skildery gehad. Tagtig persent van die
Grensoorlog was geopolities nie verniet nie
Twee sake in die geskiedenis is seker. Oorloë en militêre konflik maak ontsettend baie saak. En groot impakbesluite word eers aan kiesers of Kongres/Parlement bekend gemaak, nadat die koeël reeds deur die kerk is. Dit was 1972, tien jaar na die Kubaanse kernmissielkrisis, waartydens die Koue Oorlog tussen die VSA en sy geallieerde Sowjet-vennoot van
Romney wen benoemingstryd
Mitt Romney het Dinsdag se voorverkiesing in Texas gewen en 98 afgevaardigdes ingesamel om sy totaal op 1163 te staan te bring wat beteken dat hy vroeg in Augustus aangewys sal word as die Republikeinse party se kandidaat in die komende presidentsverkiesing. Dit wil egter voorkom of daar steeds nie algemene eenstemmigheid onder Republikeine oor
Dood uit die lug
President Barack Obama se administrasie gaan die Amerikaanse Kongres in kennis stel van planne om die MQ-9 Reaper, ‘n onbemande tuig, te bewapen vir Italië. Dié tuie wat dood en verwoesting saai, selfs in lande waarteen die VSA nie amptelik oorlog verklaar het nie, sal die tegnologie help versprei aan NAVO-lande. Die administrasie kan binne
Roelf Meyer sal glo SANW regruk
Roelf Meyer, die gestorwe NNP se onderhandelaar, sal die hervorming van die SANW oorsien. Dit is nie duidelik waarom Meyer as opgewasse vir die taak beskou word nie. Die voorsitter van die hersieningskomitee en voormalige minister van verdediging, Meyer, sê hulle is landwyd besig om met belanghebbendes in gesprek te tree, om te probeer vasstel
Pole histeries oor Obama se vergissing
Die Withuis het gesê president Barack Obama se flater Dinsdag toe hy verwys het na ‘n “Poolse doodskamp”, was ‘n vergissing. Hy het by die verering van ‘n Poolse oorlogsheld die term gebruik. Die president se opmerking het onmiddellike klagtes van Pole veroorsaak wat gesê het Obama moes dit ‘n “Duitse doodskamp in Nazi-besette Pole”
Bob benoem vir toerisme-ambassadeur
De Zimbabwaanse dictator Robert Mugabe is door de World Tourism Organization (WTO) van de VN benoemd tot ambassadeur voor toerisme, samen met zijn Zambiaanse ambtgenoot Michael Sata. Zambia en Zimbabwe organiseren volgend jaar immers samen de algemene vergadering van de WTO. Een Zimbabwaanse krant citeerde de bevoegde minister, die had gezegd dat de twee presidenten
BBC gebruik post-Irakfoto vir Sirië
Met die skok van die Houla-tragedie in Sirië wat regoor die wêreld weerklink, het die BBC ‘n hartverskeurende foto van die rye en rye kinders se liggame vrygestel. Dit blyk nou dat die foto eintlik uit post-Saddam Irak kom. Fotograaf Marco di Lauro wat die BBC se foto geneem het, sê hy het amper “van
