Die veseloptiese kabel van 13 700 km wat onder die see gelê is om hoëspoednternettoegang aan onder andere Suid-Afrikaanse verbruikers te bied, is in werking. "Vandag is 'n historiese dag vir Afrika en dit is die begin van 'n nuwe tydvak in kommunikasie tussen die vasteland en die res van die wêreld," het Brian Herlihy,
Willie Spies word AfriForum se regsman
Willie Spies – die Pretoriase prokureur wat onlangs sy bedanking as parlementslid aangekondig het – is as AfriForum se nuwe voltydse regsverteenwoordiger aangestel. Spies sal ook in sy persoonlike hoedanigheid as een van AfriForum se woordvoerders optree. ʼn Volledige onderhoud met Spies is vandag vanaf 13:00 beskikbaar op die internetradiostasie, Solidariteit Radio, by www.solidariteitradio.co.za.

De Klerk en Britte se orde stort in duie
Dít wat Dan Fourie en Pieter Redelinghuys op LitNet my “fantasieë” noem, is dalk besig om gouer as wat selfs ek gedink het, te realiseer. Die byna landwye opstand teen die ANC wat in die swart woonbuurtes aan die gang is, toon dat hierdie orde wat FW de Klerk en sy Britse marionetmeesters op ons
AWB was beter as ANC
Betogers in Thokoza gee hul frustasie met die huidige orde te kenne met steun vir die AWB лего магазиныДанильченко
Nou gaan Spoorwe? ook staak
Te midde van 'n revolusionêre gees wat in die land heers met massavergaderings wat landwyd in lokasies gehou word, het die United Transport and Allied Trade Union (Utatu) en South African Transport and Allied Workers' Union (Satawu) albei kennis gegee dat Metrorail beplan om vanaf Maandag te begin staak.

Duurder plastieksakke ontsier omgewing nog steeds
Die heffing op plastieksakke wat in 2004 ingestel is, het reeds vir sowat R350 miljoen se staatsinkomste gesorg. Die artikel 21-maatskappy is gestig om herwinning te bevorder, maar het egter net R94 miljoen ontvang daarvoor. Die bedrag van R94 miljoen sluit R30 miljoen in wat in die lopende boekjaar aan die maatskappy Buyisa-e-Bag toegeken sou
Lees verder: Duurder plastieksakke ontsier omgewing nog steeds
Twee supermarkte geplunder
Twee voedselkettingwinkels is in Durban geplunder, oënskynlik uit protes teen hoë kospryse. Die woedende plunderaars het selfs die braaihoender en pasteie nie ontsien nie, berig Beeld. Kaptein Khephu Ndlovu, polisiewoordvoerder, het gesê lede van die SA Unemployed People’s Movement het “hulself aan verskeie kositems gehelp, blykbaar uit protes teen die hoë kospryse”. Veiligheidswagte wat probeer
Wat vang Kruger met die renosters aan?
Ek het Maandagoggend die Krugerwildtuin verlaat na 'n 10 dae lange rondtoer deur hierdie park. Ek is 'n Nederlander. Ek het die volgende ongelukkig gesien: Ondanks die Krugerbestuur se verklaring dat hulle nie meer renosters gaan vang nie, het ek gister gesien hoe hulle 2 rinosters vanaf 'n heli verdoof en toe opgelaai het in
Tyd vir ‘n twitter en ‘n teks?
Einde van die telefoon?
Telefoongesprekke raak uit die mode soos wat die Britte oorskakel na e-pos en teksboodskappe, asook toenemend van twitter gebruik maak.
Einde van die telefoon?
Telefoongesprekke raak uit die mode soos wat die Britte oorskakel na e-pos en teksboodskappe, asook toenemend van twitter gebruik maak.
Britse firmas aan DRK se onwettige mineraalhandel verbind
Die aanhoudende geweld in die DRK word deur Westerse maatskappye aangevuur wat die land se minerale opkoop sonder om behoorlik na die oorsprong te kyk, beweer 'n nuwe verslag wat Woensdag vrygestel word.

Lees verder: Britse firmas aan DRK se onwettige mineraalhandel verbind