Onderwysadministrateur glo baasbrein agter plaasmoord

Beeld berig dat ‘n swart administrateur by die departement van onderwys glo die baasbrein agter ‘n onlangse plaasmoord is. Die rooftog en moord op mnr. Dries du Toit in Januarie op sy plaas naby Ventersdorp is haarfyn beplan deur Joseph Lekene (47), eers onderwyser en voormalige skoolhoof. Hy het dié bewerings Dinsdag tydens sy borgtogverhoor

Lees verder: Onderwysadministrateur glo baasbrein agter plaasmoord

Vier verskyn na jongste Gautreinbusaanval

Vier mans en ‘n ​​vrou wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n Gautreinbusbestuurder gewond het, sal na verwagting Woensdag in die Pretoriase landdroshof verskyn. Die vyf, tussen die ouderdomme van 22 en 49, het na bewering die man Maandagoggend in Rooihuiskraal tydens ‘n oefenlopie van die busroetes in Centurion geskiet en gewond. Hulle staar aanklagte

Lees verder: Vier verskyn na jongste Gautreinbusaanval

Nog ‘n Stellenbosse akademikus trap klei oor apartheid

Nog ‘n Stellenbosse akademikus het kniediep in die slaggate van die politiek getrap toe hy beweer het dat ‘n mens apartheid goedpraat as jy evolusie verwerp. Prof Jurie van den Heever, bekende paleontoloog van US en gereelde deelnemer aan RSG se radioprogram Hoe Verklaar Jy Dit, het in reaksie op ‘n nuusberig oor skole wat

Lees verder: Nog ‘n Stellenbosse akademikus trap klei oor apartheid

Druk laai op vir Vavi in NUK

Druk laai op vir Cosatubaas, Zwelinzima Vavi om President Jacob Zuma se versoek te heroorweeg dat hy ‘n posisie op die ANC se magtige nasionale uitvoerende komitee (NUK) aanvaar. Cedric Gina, president van die National Union of Metalworkers, het gister gesê dat Zuma se aanbod oorweeg moet word. Hy het by Numsa se streeks-elektiewe konferensie

Lees verder: Druk laai op vir Vavi in NUK

Biologiese manipulasie ons voorland?

Van middels om jou te help om vleis te haat na geneties gemanipuleerde kat-oë om die behoefte aan beligting te verminder. Dit is maar ‘n paar van die aanvegbare oplossings wat ‘n Chinees-Amerikaanse professor voorhou as maniere om klimaatsverandering te verminder. S. Matthew Liao, is ‘n professor in filosofie en bio-etiek aan die Universiteit van

Lees verder: Biologiese manipulasie ons voorland?

Ekonoom se dood ‘n verlies sê ANC

Tony Twine, die ekonoom, se dood is ‘n verlies vir Suid-Afrika, het die ANC Maandag gesê. “Inderdaad, Suid-Afrika en die wêreld het ‘n humanis van weleer verloor. Sy doelwit was om seker te maak dat die Suid-Afrikaanse ekonomie in staat is om werk te skep, een van die sleutel-prioriteite van die ANC-regering,” het die ANC

Lees verder: Ekonoom se dood ‘n verlies sê ANC

Vrou deur oproerige skare vertrap

‘n Swart vrou is dood tydens ‘n stormloop van oproeriges in Fouriesburg, naby die Lesotho-grens, Maandagaand, het paramedici gesê. Die vrou was glo deel van ‘n groot skare wat verskeie winkels wat besit word deur buitelanders in die Oos-Vrystaatse dorpie geplunder het, het Netcare se 911-woordvoerder Jeffrey Wicks in ‘n verklaring gesê. Die vrou het

Lees verder: Vrou deur oproerige skare vertrap

Proteas – op die nippertjie van grootsheid?

Dit is onaanvaarbaar dat Suid-Afrika nie die wêreld in ten minste twee sportsoorte – voetbal en krieket – oorheers nie. Die Springbokke het darem twee wêreldbekers gewen en die naasbelangrikste toernooi, die Drie Nasies, drie keer. Die Proteas – ou nuus hierdie – het nog nooit ’n  uitklopwedstryd in hulle wêreldbekertoernooie gewen nie. Tog, vir

Lees verder: Proteas – op die nippertjie van grootsheid?