Agang mik vir wit boere

By die opening van die Land Divided 2013-konferensie by die Universiteit van Kaapstad (UK) Sondag, het Mamphela Ramphele gesê die land is armer want Suid-Afrika verloor kommerwekkend baie van sy kommersiële boere na lande na die noorde van ons. Vyftien jaar gelede was daar 100 000 kommersiële boere in Suid-Afrika, vandag was daar 36 000.

Lees verder: Agang mik vir wit boere

Medupi-kontrakteurs dalk uit

Die kragreus Eskom oorweeg om die hoofkontrakteurs by die Medupi- en Kusile-kragstasies af te dank oor substandaard werk en vertragings, het Brian Dames, uitvoerende hoof, aan Business Report gesê. “Ek kan jou verseker dat ons oorweeg het om hul kontrakte te kanselleer,” het Dames gesê. “Ek het my span 18 maande gelede – toe ons

Lees verder: Medupi-kontrakteurs dalk uit

SANW bevestig onbekende aantal SAR-sterftes

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het Sondag gesê Suid-Afrikaanse soldate is dood en beseer in gevegte in die land. Die weermag kon egter nie sê hoeveel mense dood en beseer is nie. Brig. genl. Xolani Mabanga, woordvoerder van die SANW, het gesê die situasie in die land was Sondagmiddag kalm en dat die lewens van die

Lees verder: SANW bevestig onbekende aantal SAR-sterftes

NW-premier geskok oor hondeteler se moord

Die premier van Noordwes, Thandi Modise, het haar skok uitgespreek oor die moord op ‘n bekende hondeteler buite Rustenburg. Eric Labuschane is Donderdag dood in sy huis aangetref. Sy bejaarde ma, wat aan Alzheimer se siekte ly, is gevind waar sy in die badkamer toegesluit was. Modise het ‘n beroep op die polisie gedoen om

Lees verder: NW-premier geskok oor hondeteler se moord

Merkel kook oor Ciprus

Volgens berigte is die Duitse kanselierAngela Merkel woedend oor die houding van Ciprus wat weier om met die EU te skakel en eerder stilweg planne bedink om die pensioenfondse van hul bewoners te plunder. Duitse regeringsamptenare het die Cipriote se houding as byna “outisties” beskryf. Die Cipriese president, Nicos Anastasiades, en partyleiers sal Saterdag na

Lees verder: Merkel kook oor Ciprus

SAR-president vermis na besoek aan SA

Familielede van pres. Francois Bozize van die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) soek skuiling in die Demokratiese Republiek van die Kongo, het ‘n bron in Kinshasa gesê. Dit is egter nie bekend waar Bozize hom bevind nie. Bozize word sedert Vrydag – ná ‘n vlugtige besoek aan Suid-Afrika – vermis. Sowat 25 familielede bly in ‘n hotel

Lees verder: SAR-president vermis na besoek aan SA

Exxaro-staking beëindig

Die staking by verskeie Exxaro-aanlegte beëindig toe die werkers ingestem het om volgende week terug te keer na hul poste, het OFM Saterdag berig. “Kragtens die ooreenkoms sal stakende werknemers by die Matla, Arnot, Grootegeluk, Leeuwpan, Inyanda en Reductants-aanlegte Maandag terugkeer werk toe,” het Retha Piater, hoof van menslike hulpbronne, gesê. Sy het gesê werknemers

Lees verder: Exxaro-staking beëindig

SA-sending in SAR loop ‘verskriklik’ verkeerd

Minstens nege Suid-Afrikaanse soldate is gedood in die Sentraal-Afrikaanse Republiek in die botsings met die rebelle. ‘n Suid-Afrikaanse militêre kenner het gesê “niemand kon dink dat die operasie só verskriklik sou skeefloop nie”. Rebelle het Sondag die hoofstad Bangui ingeneem en die bewind van President Francois Bozize omvergewerp, het ‘n ooggetuie aan Reuters gesê. Hy

Lees verder: SA-sending in SAR loop ‘verskriklik’ verkeerd

Disqus en verandering op die PRAAG-blad

Oor die afgelope week of wat het heelwat lesers seker gewonder waarom ons skielik die Disqus-kommentaarfasiliteit afgeskakel het. Let wel: Disqus is bloot afgeskakel en kan te eniger tyd geheraktiveer word met dieselfde inhoud wat steeds op Disqus.com beskikbaar is. Met u huidige gebruikersnaam en wagwoord kan u wel toegang tot u inhoud by Disqus

Lees verder: Disqus en verandering op die PRAAG-blad