Nobelpryswenner, Doris Lessing, het Sondag in ‘n onderhoud aan die Spaanse koerant El Pais gesê dat 11 September 2001 "nie so erg was" as die bloedvergieting veroorsaak deur aksies wat die IRL geloods het nie. "Die 11de September was vreeslik maar as ‘n mens weer na die geskiedenis van die IRL kyk en dit vergelyk met die VSA, was dit [11 September] nie so erg nie."
Doris Lessing trek los