Santorum gooi die handdoek in

Die Republikeinse kandidaat wat agtergeloop het teen Mitt Romney in die benoemingstryd, Rick Santorum, het die handdoek ingegooi. Hy was die mees konserwatiewe van die mededingers. Santorum het pas aangekondig dat hy sy veldtog gaan staak. Hy het in ‘n hotelkamer in Gettysburg, Pa., verskyn om die aankondiging te maak. Romney het reeds genoeg stemme

Lees verder: Santorum gooi die handdoek in

Israel verbied skrywer

Die beroemde Duitse digter en dramaturg Günter Grass is toegang tot Israel verbied nadat hy ‘n gedig in die Süddeutsche Zeitung gepubliseer het waarin hy die land as ‘n gevaar vir wêreldvrede voorhou. Woordvoerders van die Sosiaal-Demokrate en die Groenparty in Duitsland het Israel se reaksie “oordrewe” genoem en Avi Primor, ‘n gewese Israeliese ambassadeur

Lees verder: Israel verbied skrywer

Mugabe lê glo op sterwe

De Zimbabwaanse dictator Robert Mugabe ligt volgens bronnen in de regering op sterven. Dat meldt de Zimbabwe Mail maandag. Mugabe ondergaat volgens de krant intensieve therapie voor kanker, al is nooit officieel bevestigd dat de 88-jarige president daar aan lijdt. Naaste familieleden zouden zaterdag halsoverkop naar Singapore zijn gevlogen om hem bij te staan. Volgens

Lees verder: Mugabe lê glo op sterwe

Zille maak ‘n gewoonte van rassistiese kommentaar, sê Fransman

Marius Fransman, leier van die ANC in die Wes-Kaap, sê Zille se rassistiese “vlugtelinge”-kommentaar is nie ‘n ongelukkie nie. Sy maak ‘n gewoonte daarvan. Oor die afgelope dekade het Zille by meer as een geleentheid “blatante rassisme” gebruik om die DA-ideologie van wit voorreg te steun, sê hy. Fransman koppel die “vlugtelinge”-opmerking aan die Naturelle

Lees verder: Zille maak ‘n gewoonte van rassistiese kommentaar, sê Fransman

Volstruisboere maak ‘n plan

Die verbod wat 12 maande gelede deur die Europese Unie (EU) opgelê is na ‘n uitbraak van voëlgriep, kan gesystap word. Suid-Afrika se beleërde volstruisbedryf kan die verlammende verbod op die uitvoer van sy produkte omseil deur die verkoop van hitte-verwerkte vleis in die buiteland. Die EU-verbod sluit vleis wat “gekook” is vir net drie

Lees verder: Volstruisboere maak ‘n plan

Nie ‘n enkele swart gesig nie

‘n Foto van Obama se “weermag” wat oorspronklik gepos is op die veldtog se Tumblr-werf openbaar ‘n verstommende gebrek aan diversiteit onder die president se personeel in Chicago. Die foto is intussen verwyder. Die Obama-veldtog se hoofkantoor in Chicago bevat ironies genoeg ook lessenaaraandenkings wat regse wit Amerikaners graag versamel. Maar die leër jong twintigjarige

Lees verder: Nie ‘n enkele swart gesig nie

Banda neem oor in Malawi

Die oorskot van die Malawiese president, Bingu wa Mutharika, sal Donderdag van Suid-Afrika na Malawi gevlieg word, het ‘n amptenaar van die ministerie van buitelandse sake aan AFP gesê. “‘n Amptelike aankondiging sal vandag [Maandag] gemaak word, maar die ontslape president sal deur ‘n Suid-Afrikaanse militêre vliegtuig vervoer word,” het die amptenaar Maandag gesê. Nadat

Lees verder: Banda neem oor in Malawi

Die Afrikaner, vrede en doringdraad

Met al sy tegnologiese wondervernuf, sy millennia se repositorium van ervaring en wysheid, sy nuwe insigte in die werking van die brein en sy databasisse van sosiale gevallestudies, bly die mense onmagtig om die kosbaarste toestand op aarde te bewerkstellig: Vrede. Oorlogmaak, dit is maklik; vredemaak, blykbaar onmoontlik. Oorlog is gereeld so verloklik. Mense sien

Lees verder: Die Afrikaner, vrede en doringdraad

Joernaliste staak by Ilanga

Die publikasie van KwaZulu-Natal se oudste Nguni-koerant, Ilanga, is uitgestel as gevolg van ‘n protes deur die koerant se joernaliste, het SABC-radionuus Sondag berig. Joernaliste, wat aan die Mediawerkersvereniging van Suid-Afrika (Mwasa) behoort, het Donderdag met ‘n protesaksie teen lae salarisse en ontstellende werksomstandighede begin. Die besturende direkteur van die koerant, Arthur Koningkramer, het bevestig

Lees verder: Joernaliste staak by Ilanga