Zoeloes, Afrikaners se menings oor Zuma

Al hoe meer Suid-Afrikaners is ongelukkig met pres. Jacob Zuma, en sy goedkeuringsvlak in stedelike gebiede is op die laagste vlak sedert die laaste algemene verkiesing, het ‘n nuwe peiling getoon. Zuma se goedkeuringsvlak het in middel-Februarie op slegs 41% te staan gekom, het die navorsingsgroep TNS South Africa gesê. Sy goedkeuringsvlak was in Februarie

Lees verder: Zoeloes, Afrikaners se menings oor Zuma

Geweld breek uit by steenkoolmyn

Geweld het uitgebreek te midde van die onbeskermde staking by Exxaro se Grootgeluk steenkoolmyn naby Lephalale in Limpopo. Meer as 15 mense is beseer en sowat tien mynwerkers is in hegtenis geneem. Die polisie het rubberkoeëls en pepersproei gebruik om die mynwerkers wat buite die myn betoog het, onder beheer te bring. Sommige van die

Lees verder: Geweld breek uit by steenkoolmyn

ANC veroordeel plaasmoord

Die premier van Noordwes, Thandi Modise, sê mense wat boere aanval moet permanent uit die gemeenskap verwyder word. Sy het gereageer op die moord op die 64-jarige Johan Stiglingh op sy plaas by Ventersdorp die naweek. Stighling is buite sy huis op die plaas Sterkstroom vermoor en sy 64-jarige vrou, Cora aangeval en na bewering

Lees verder: ANC veroordeel plaasmoord

ANC-Jeugliga ontbind

Die ANC sal die Limpopo provinsiale uitvoerende komitee asook die nasionale leierskap van die ANC-jeugliga ontbind. Die twee strukture het adjunk-president Kgalema Motlanthe se mislukte poging om president Jacob Zuma by die ANC se nasionale konferensie in Mangaung in Desember uit die kussings te lig, ondersteun. By die ANC se nasionale uitvoerende komiteevergadering het Zuma-lojaliste

Lees verder: ANC-Jeugliga ontbind

Boer by Ventersdorp doodgeslaan

In die jongste  plaasaanval by Sterkstroom, naby Ventersdorp is ‘n boer dood geslaan en sy vrou erg beseer nadat sy met ‘n bofbalkolf geslaan is, berig Beeld. Cora Stighlingh (63) het met ‘n gebreekte arm na ‘n buurplaas bestuur om hulp te ontbied. Haar man, Johan (65), is doodgeslaan in dieselfde aanval. Die Stighlinghs wou

Lees verder: Boer by Ventersdorp doodgeslaan

Winnie geskok oor aantygings

Winnie Madikizela-Mandela is glo geskok oor aanmerkings van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) dat sy moontlik vir die moord op twee mans vervolg gaan word. Die voormalige presidentsvrou se prokureur, Pops Templeton Mageza, het in ‘n verklaring gesê dat sover sy kliënt se kennis strek, is hierdie saak reeds ten tyde van uitgesaaide openbare verhore van

Lees verder: Winnie geskok oor aantygings

ANC blameer DA vir brand

Die brand waarin twee mense gesterf het en meer as 4 000 mense in Kayamandi, Stellenbosch, dakloos gelaat is, is die Demokratiese Alliansie se skuld, volgens die ANC. “Die DA moet volle verantwoordelikheid neem vir hierdie ramp asook sy patetiese pogings om inwoners ná die brand by te staan,” het Marius Fransman, Wes-Kaapse voorsitter van

Lees verder: ANC blameer DA vir brand

Suid-Afrika se multikulturele distopie raak literêre tema

Vrydagoggend was ek ‘n gas op KykNET se ontbytprogram, Dagbreek, in die Stark-ateljee in Randburg. Die eienaar, Friedrich Stark, het in die ou Suid-Afrika die rol van Trompie in ‘n fotoverhaal gespeel, as ek reg onthou. Al het die gesprek oor die holruggeryde tema van Afrikanerskuld oor apartheid gegaan, was dit vir my heel aangenaam,

Lees verder: Suid-Afrika se multikulturele distopie raak literêre tema

WAM Carstens oor Afrikaans

WAM Carstens, tot onlangs die voorsitter van die Afrikaanse Taalraad (ATR), het pas (15 deser) ‘n artikel oor Afrikaans op LitNet Akademies gepubliseer. Dit is ‘n portuurbeoordeelde artikel waarvoor die outeur R10 000 ontvang. Ek moet noem dat daar ‘n opvallend ernstige onvermoë by die outeur se verwerking en sistematisering van die stof en die

Lees verder: WAM Carstens oor Afrikaans