Disney-film aanhangers dink miskien die ontsnappers het ou langes se nek gebruik om oor 'n heining te skarrel maar die waarheid is nie so opwindend nie.
Die Nederlandse polisie sê hulle vermoed die kameelperd het die hek oopgeskop.
En in nog 'n afwyking van 'n Disney-animasiedraaiboek, het die diere nie tot op Madagaskar of enige ander eksotiese eiland gevorder nie.
Die voortvlugtigesis almal aangekeer binne 'n paar blokke van die sirkus.
