Nederlandse anti-tabakwet skop in

ImageDie Nederlanders het pas reëls oor die gebruik van tabak in openbare ruimtes strenger gemaak.

'n Rookverbod het gister regoor die Lae Lande ingeskop.

Maar die gebruik van dagga in die berugte Hollandse koffiewinkels is steeds wettig onder die nuwe wet solank as wat die dwelm nie met tabak gemeng word nie.

Kafee- en kroegeienaars is bekommerd dat hulle sake kan skade ly.

Selfs koffiewinkeleienaars bekommer omdat die meeste Kase verkies om dagga met tabak te meng.

no deposit free poker moneyФильчаков прокурор