Matrieklose soek werk in Durban Matrieks en studente wat druip kos die belastingbetaler elke jaar miljarde rande. Die ekonomiese en morele koste hievan moet dringend deur die parlement aangespreek word, het die uitvoerende beampte van twee topopleidingsorganisasies vandag in Johannesburg gesê. Liza van Wyk, die uitvoerende beampte van AstroTech and Biztech, sê: "Die parlement behoort
Lees verder: ‘Matriek- en universiteitsdruipelinge kos SA miljarde’

Uit my huidige navorsing oor die Grensoorlog het ek op 'n interessante obiter-feit afgekom. Tydens die voorbereiding vir die onaangenaamheid by Cuito Cuanavale het die toenmalige president, PW Botha, 'n strategiese beplanningsessie bygewoon. Iewers tydens die geskrum rondom planne, idees en inligting, het 'n relatiewe junior offisier die opmerking gemaak dat dit half jammer is dat daar 'n staande verbod op die gebruik van slagtenks in Angola is.