Maak veiligheidsbesteding belastingaftrekbaar, s? opposisie

Die idee om besteding op veiligheid belastingaftrekbaar te maak, geniet groot steun onder opposisiepartye.

Lees verder: Maak veiligheidsbesteding belastingaftrekbaar, s? opposisie

Indi? loods telemedisyne in Afrika

Indië het ‘n telemedisyneprojek in Ethiopië geloods teen ‘n koste van meer as $2 miljoen. Hospitale in Ethiopië is sedert verlede Julie gekoppel aan Indië se voorste hartinstituut, Care.

Lees verder: Indi? loods telemedisyne in Afrika

‘n Russiese sekte glo strepieskodes is van die duiwel

Die leier van ‘n Russiese sekte wat die einde van die wêreld voorspel, het gepoog om selfmoord te pleeg, het die Russiese media gister berig.

Lees verder: ‘n Russiese sekte glo strepieskodes is van die duiwel

Barrikades in Nikosia verwyder

Griekse en Turkse Cipriote het barrikades wat die twee groepe al ‘n halwe eeu van mekaar skei in Ledrastraat, Nikosia, verwyder. Ledrastraat is ‘n kragtige simbool van etniese partisie op die eiland.

Lees verder: Barrikades in Nikosia verwyder

‘n Pulitzer-pryswenner in Zimbabwe aangekeer

‘n Korrespondent van die New York Times en vorige wenner van die gesogte Pulitzer-prys in die VSA is onder die joernaliste wat gister deur die Zimbabwiese veiligheidsmagte in hegtenis geneem is.

Lees verder: ‘n Pulitzer-pryswenner in Zimbabwe aangekeer

Skare woedend vir Eskom-man

‘n Eskombeampte wat laat was vir ‘n vergadering met lede van die Ekangalagemeenskap het die skare so kwaad gemaak dat hulle begin toitoi het en ‘n verkeerspolisieman se motor met klippe bestook het, het die Gautengpolisie vanmore laat weet.

Lees verder: Skare woedend vir Eskom-man

Suid-Afrika wil AU-VN samewerking bevorder

Suid-Afrika wil sy voorsitterskap van die Verenigde Nasie se Veiligheidsraad in April gebruik om samewerking tussen die VN en die Afrika-Unie te bevorder.

Lees verder: Suid-Afrika wil AU-VN samewerking bevorder

Afrika moet beplan vir kosstygings

Afrikaministers het Woensdag gesê dat voedselskaarste geleenthede vir beter voedselproduksie in sommige Afrikalande bied.

Lees verder: Afrika moet beplan vir kosstygings

Verbruikers behoort risiko te dra, s? Eskom

Volgens Eskom se Hoofuitvoerendebeampte, Jacob Maroga, behoort elektrisiteitsverbruikers die risiko van kostestygings in die bedryf te dra.

Lees verder: Verbruikers behoort risiko te dra, s? Eskom

Swazi’s wil nie meer boer nie

Hoewel die Verenigde Nasies se Voedselprogram skat dat 407 000 mense in Swaziland teen dié tyd voedselhulp sou nodig hê, benodig 665 000 Swazi’s uit ‘n totale bevolking van 953 000 nou sulke hulp.

Lees verder: Swazi’s wil nie meer boer nie