Terwyl Eskom se planne om kragtariewe vir drie jaar lank teen bykans vier keer meer as die land se inflasieteikens te verhoog, speel daar ‘n stryd op ‘n ander vlak af. Oor die land heen is daar talle private ondernemers wat lank reeds, of op die punt staan om selfopgewekte krag in die Eskomnetwerk te
Danksy demokrasie
{jathumbnail off} free casinoДанильченко Юрий отзывы
Volkstaat: Die internet moet help
In die ou dae, so is gespot, het “die “Engelse” Prog gepraat, SAP gestem en die Here gedank die NP is aan bewind. Vandag, so lyk dit, stem die Afrikaner Prog, hy dink HNP en hy word geïndoktrineer om nie sy godsdiens na sy politiek deur te trek nie. Dit is min of meer die
Gaan Angus Buchan dié keer die groot sê spreek?
Tot dusver was die bekende aartappelboer – evangelis, Angus Buchan, versigtig om politiek te betrek by sy saamtrekke en in sy uitsprake. Die gevolg was dat mense wat verskillende partye aanhang, saam by sy saamtrekke was en meegevoer is. Onder die “magtige manne” het verlede jaar onder meer die Springbokafrigter, Peter de Villiers, getel wat
Lees verder: Gaan Angus Buchan dié keer die groot sê spreek?
Weer bonusse?
Het groot Amerikaanse banke en versekeraars hulle die afgelope jaar weer aan die betaal van allerlei bonusse te buite gegaan? Die Wall Street Journal berig dat hierdie sektor hul mense die afgelope jaar altesaam 145 miljard dollar betaal het, 6 % meer as in 2007 toe die betaling van salarisse, bonusse en ander meevallers ‘n
Die ons-is-nie-so-nie Afrikaners
Die meningspeiling onder Beeld lesers,waar ‘n meerderheid hul ten gunste van ‘n volkstaat uitspreek, is veelseggend as mens in ag neem dat baie “regses” in elk geval nie eers Naspers se dagblaaie lees nie. Tim du Plessis se reaksie is egter tipies: Hierdie mense wil nie regtig ‘n volkstaat soos Orania hê nie, hulle is
Graeme Smith in sy noppies
Graeme Smith was Sondag aan die einde van die vierde Castle Lager Toets teen Engeland by Wanderers, hoogs in sy noppies. Sy span het die besoekers met ‘n beurt en 74 lopies geklop om die reeks op dieselfde vlak te bring. Die oorwinning het seker gemaak dat die Proteas die Basil d’Oliveira Trofee kon behou,
Woede jeens VSA groei in Haïti
In Haïti is woede teenoor die VSA besig om toe te neem weens die feit dat vlugte steeds van die VSA-beheerde lughawe weggewys word. Verskeie internasionale reddingspanne asook dié van Suid-Afrika is by die lughawe in Haïti weggewys. Die lughawe by Port-au-Prince is oorvol weens verskeie vliegtuie wat daar geland het om hulpvoorrade af te
Bomgrap kos passasier
Die lughawe-owerheid in die Verenigde Arabiese Emirate het bevestig dat ‘n Franse burger in hegtenis geneem is in Abu Dhabi nadat hy ‘n grappie oor ‘n bom gemaak het. Die 66-jarige Jean-Louis Loiret, is ingevolge internasionale veiligheidsregulasies in hegtenis geneem. Die regulasies bepaal duidelik dat ‘n passasier wat selfs ‘n grap oor terreur maak, in
Pele berispe Woods
Die Brasiliaanse sokkerlegende, Pele, het Sondag gesê Woods is ‘n swak voorbeeld vir jongmense wat na hom opgekyk het. “Ons is almal menslik. Ons het swakhede en kan op enige gegewe tydstip breekpunt bereik, het Pele gedurende ‘n radio-onderhoud gesê. “Ongelukkig was dit baie traumaties vir hom en sy familie. Hy het nie ‘n goeie
