W?reld staan voor voedselkrisis

Hoewel droogte, ‘n dalende dollar, ‘n verskuiwing van beleggersfondse na kommoditeite en die gebruik van plase om brandstof te produseer tot voedseltekorte bydra, verteenwoordig bevolkingsgroei en Sjina se rykdom die kommerwekkendste langtermynuitdagings.

Lees verder: W?reld staan voor voedselkrisis

Hulp verswak Afrikaregerings

‘n Britse afvaardiging wat tans deur Afrika toer, die Africa All Party Parliamentary Group, het in ‘n 69-bladsy verslag aangedui dat buitelandse hulp Afrika se demokrasieë verswak het omdat dit regerings minder aanspreeklik teenoor hulle kiesers maak.

Lees verder: Hulp verswak Afrikaregerings

Durban se strande vuil en ongesond

Durban se strande het hul Blou Vlagstatus verloor weens menslike ontlasting in die water, asook slordige en vuil strande. Die Blou Vlag-toekennings geskied internasionaal en word deur ‘n Deense nie-regeringsorganisasie bekend as die Stigting vir Omgewingsopvoeding behartig.

Lees verder: Durban se strande vuil en ongesond