NW-premier geskok oor hondeteler se moord

Die premier van Noordwes, Thandi Modise, het haar skok uitgespreek oor die moord op ‘n bekende hondeteler buite Rustenburg. Eric Labuschane is Donderdag dood in sy huis aangetref. Sy bejaarde ma, wat aan Alzheimer se siekte ly, is gevind waar sy in die badkamer toegesluit was. Modise het ‘n beroep op die polisie gedoen om

Lees verder: NW-premier geskok oor hondeteler se moord

Merkel kook oor Ciprus

Volgens berigte is die Duitse kanselierAngela Merkel woedend oor die houding van Ciprus wat weier om met die EU te skakel en eerder stilweg planne bedink om die pensioenfondse van hul bewoners te plunder. Duitse regeringsamptenare het die Cipriote se houding as byna “outisties” beskryf. Die Cipriese president, Nicos Anastasiades, en partyleiers sal Saterdag na

Lees verder: Merkel kook oor Ciprus

SAR-president vermis na besoek aan SA

Familielede van pres. Francois Bozize van die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) soek skuiling in die Demokratiese Republiek van die Kongo, het ‘n bron in Kinshasa gesê. Dit is egter nie bekend waar Bozize hom bevind nie. Bozize word sedert Vrydag – ná ‘n vlugtige besoek aan Suid-Afrika – vermis. Sowat 25 familielede bly in ‘n hotel

Lees verder: SAR-president vermis na besoek aan SA

Exxaro-staking beëindig

Die staking by verskeie Exxaro-aanlegte beëindig toe die werkers ingestem het om volgende week terug te keer na hul poste, het OFM Saterdag berig. “Kragtens die ooreenkoms sal stakende werknemers by die Matla, Arnot, Grootegeluk, Leeuwpan, Inyanda en Reductants-aanlegte Maandag terugkeer werk toe,” het Retha Piater, hoof van menslike hulpbronne, gesê. Sy het gesê werknemers

Lees verder: Exxaro-staking beëindig

SA-sending in SAR loop ‘verskriklik’ verkeerd

Minstens nege Suid-Afrikaanse soldate is gedood in die Sentraal-Afrikaanse Republiek in die botsings met die rebelle. ‘n Suid-Afrikaanse militêre kenner het gesê “niemand kon dink dat die operasie só verskriklik sou skeefloop nie”. Rebelle het Sondag die hoofstad Bangui ingeneem en die bewind van President Francois Bozize omvergewerp, het ‘n ooggetuie aan Reuters gesê. Hy

Lees verder: SA-sending in SAR loop ‘verskriklik’ verkeerd

Disqus en verandering op die PRAAG-blad

Oor die afgelope week of wat het heelwat lesers seker gewonder waarom ons skielik die Disqus-kommentaarfasiliteit afgeskakel het. Let wel: Disqus is bloot afgeskakel en kan te eniger tyd geheraktiveer word met dieselfde inhoud wat steeds op Disqus.com beskikbaar is. Met u huidige gebruikersnaam en wagwoord kan u wel toegang tot u inhoud by Disqus

Lees verder: Disqus en verandering op die PRAAG-blad

Gaan Zuma koloniale voete soen?

President Zuma het aangedui dat hy gretig is om ‘n oplossing te soek vir die burgeroorlog in Sirië. Bouthaina Shabaan, ‘n adviseur van die Siriese president Bashar al-Assad, het Suid-Afrika Saterdag besoek om ‘n beroep te doen op die Brics-lande om in te gryp en die konflik in sy land te beëindig. Die Brics-blok van

Lees verder: Gaan Zuma koloniale voete soen?

BHP Billiton melk SA-verbruiker

Eskom verkoop 9% van sy totale krag onder kosprys aan BHP Billiton se twee aluminiumsmelters terwyl gewone verbruikers onder peperduur tariewe gebuk gaan, het Beeld berig. BHP Billiton sal egter na ‘n hofbeslissing dié tot nog toe geheime tariewe moet bekend te maak. Terwyl gewone mense sowat R1,40 per kilowatt-uur betaal, betaal BHP Billiton by

Lees verder: BHP Billiton melk SA-verbruiker

Is sommige van ons Afrikaners agterlik?

Om hierdie vraag tenvolle te beantwoord is nie ‘n geringe taak nie egter ook eintlik baie maklik gesien in die lig van ons volkstigting. Kaap de Goede Hoop was n uitkoms vir Westerse mense wat nie onder onbillikke wette, reels en regulasies wou leef nie dit was ook n uitdaging vir avontuurlistiges en dapperes met

Lees verder: Is sommige van ons Afrikaners agterlik?