Om by ‘n volkstaat uit te kom

Baie Afrikaners praat lukraak van ‘n volkstaat, so asof mens ‘n kleinhoewe gaan koop na waar jy van die werklikhede van die nuwe Suid-Afrika kan ontsnap. Ons is almal bewus van die wrede werklikhede. Maar hoeveel van ons weet wat die werklikhede vir die verkryging van ‘n Volkstaat is? Gedurende die apartheidsjare was dit ‘n

Lees verder: Om by ‘n volkstaat uit te kom

Weer plaasmoorde

Terwyl die klinkende munt uit die aanbied van die wêreldsokkerbekertoernooi nog getel word, lyk dit of die plaaasaanvalle en plaasmoorde na ‘n vervatslag hervat is. Binne die kwessie van ongeveer ‘n dag is ‘n plaasvrou van Mooirivier, haar huishulp en ‘n plaaswerker vermoor. By Bethlehem is ‘n bejaarde boer die tweede keer vanjaar in sy

Lees verder: Weer plaasmoorde

Wie weet niks?

‘n Kennis stuur vanoggend vir my die ou grappie aan van die jafel wat in Italië vakansie hou. Kom ons verander die grappie bietjie in die hedendaagse idioom, en sê hy Skype vir sy verloofde: “Ek hou heerlik vakansie, en Florence is wonderlik.” Sy verloofde se antwoord is blitsvinnig terug: “Ek is bly. Willem is

Lees verder: Wie weet niks?

Skietery by Mandelahuis ondersoek

Die polisie het Donderdag bevestig dat ‘n saak oopgemaak is nadat ‘n skietery by Zindzi Mandela se huis uitgebreek het.  Volgens Eyewitness News het drie gewapende mans probeer om ‘n motor te kaap waarin oudpresident Nelson Mandela se familielede was. Dié voorval het glo Sondagmiddag, ná afloop van Madiba se verjaardagvieringe, by die huis van

Lees verder: Skietery by Mandelahuis ondersoek

Bruin rugbyspeler skuldig na seks met kind

‘n Bruin rugbyspeler van die Noord-Vrystaatse rugbyunie is in Welkom in die hof vir seksuele misdrywe aan ‘n seksdaad met ‘n minderjarige meisie skuldig bevind, berig die Volksblad. Jobrey Fortuin (23), wat tans vir Welkom Polisie speel, het op 11 April 2009 met die 12-jarige kind seks gehad nadat hy haar daarvoor gevra en sy

Lees verder: Bruin rugbyspeler skuldig na seks met kind

US reik uit na bruines

Projek Hoop, die Universiteit van Stellenbosch se nuwe plan om meer betrokke te raak by die gemeenskap, gaan die instelling sowat R1,75 miljard uit die sak jaag. Die projek beoog om die instelling te transformeer tot ‘n meer reënboognasietoepaslike en praktiese instelling. Die universiteit sal sodoende meer betrokke raak by gemeenskappe in die Wes-Kaap, deur

Lees verder: US reik uit na bruines

Minister weier om oproerverslag bekend te maak

Lindiwe Sisulu, weier om twee verslae bekend te maak wat deur die tussentydse weermagdienskommissie opgestel is. Lede van die portefeuljekomitee oor verdediging is ontevrede met die weiering van die minister van verdediging en militêre veterane. Die kommissie is deur Sisulu self in die lewe geroep nadat duisende soldate verlede jaar oor salarisverhogings by die Uniegebou

Lees verder: Minister weier om oproerverslag bekend te maak

MRK kla dat regering niks doen aan xenofobie nie

Die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie, Lawrence Mushwana sê die regering se gebrekkige reaksie om xenofobiese geweld te bekamp en te bestry is ‘n reuse frustrasie. Hy het voor die parlement se portefeuljekomitee vir justisie verskyn. Mushwana sê staatsdepartemente het eenvoudig nie gehoor gegee aan aanbevelings wat die kommissie in Maart in ‘n verslag uiteengesit

Lees verder: MRK kla dat regering niks doen aan xenofobie nie

Die groot Springbokvraagstuk

‘n Onderpresterende Springbokspan is niks nuuts nie. Kamp Staaldraad onder Straeuli was ‘n verleentheid en die Wêreldbeker onder Straeuli ‘n ramp. Onder Jake White het hulle vêr teen die Aussies en die All Blacks verloor. Om die afrigter se hoof te eis agv onderprestasie, is eweneens niks nuuts nie. Jake White was in 2006 en

Lees verder: Die groot Springbokvraagstuk