Beperk die gebruik van selfone

ImageDie direkteur van die Pittsburgse kankerinstituut het 'n ongekende waarskuwing aan sy fakulteit en personeel gerig: Beperk selfoongebruik of loop die risiko van kanker.

Lees verder: Beperk die gebruik van selfone

Wetenskaplikes ontdek die sneller vir noorderligte

Wetenskaplikes sê hulle het ontdek presies wat die geheimsinnige noordelike poolligte, die aurora borealis, laat dans.

Lees verder: Wetenskaplikes ontdek die sneller vir noorderligte

Ford skakel oor na klein motors

Die Ford-motormaatskappy in Detroit sê groot bakkies en sportnutsvoertuie het tot die maatskappy se grootste verlies in sy 105-jaargeskiedenis bygedra.

Lees verder: Ford skakel oor na klein motors

Bloemfonteinse burgemeester klou vas

Die burgemeester van die Mangaung-munisipaliteit in Bloemfontein, Gertrude Mothupi, asook die raadspeaker Mahlomola Ralebese het tot dusver geweier om aan 'n ANC-versoek dat hulle moet bedank, gehoor te gee.

Lees verder: Bloemfonteinse burgemeester klou vas

Suid-Afrikaners voel hulpeloos en sonder hoop

Die meeste probleme in die land word deur onwettige immigrante veroorsaak. Die Future Fact-navorsingsgroep het bevind dat meer as twee derdes van Suid-Afirkaners glo dat buitelanders die wortel van alle kwaad verteenwoordig.

Lees verder: Suid-Afrikaners voel hulpeloos en sonder hoop