Kreasionisme en evolusionisme

Moontlik, omdat verlede jaar Darwinjaar was, is “debatte” in koerante en op die internet oor evolusie volop. Hierdie “debatte” is dikwels erg nydig, en is dikwels sprekend van groot onkunde. Die indruk word gewoonlik gelaat dat dit handel oor Christen-kreasioniste aan die een kant, en ateïstiese evolusioniste aan die ander kant. Tog is dit nie

Lees verder: Kreasionisme en evolusionisme

China bou reaktors in Pakistan

China het ingestem om twee nuwe burgerlike kernreaktors in Pakistan te bou, volgens Chinese maatskappye en amptenare in Islamabad en Beijing, in ‘n ooreenkoms wat die globale debat oor die kernhandel en -verspreiding weer kan laat opvlam.  Die besluit om reaktore te verskaf aan Pakistan, wat ‘n kernwapenarsenaal en ‘n geskiedenis van bande met Noord-Korea,

Lees verder: China bou reaktors in Pakistan

Dop en produktiwiteit

Navorsing wat pas bekend gemaak is toon dat werkers wat by die werk skelm dop of ‘n ietsie snuif, die land byna R10 miljard per jaar  aan produktiwiteit kos. Dit is maar die oortjies van die seekoei van die land wat nie optimaal produseer nie weens ‘n spektrum van moraliteitskwessies. Tenderpreneurskap, waar die land duur

Lees verder: Dop en produktiwiteit

Obama kom kyk dalk sokker

Die top Suid-Afrikaanse Wêreldbekerorganiseerder, sê die land is gereed om President Barack Obama te ontvang vir die toernooi.  Obama het verlede somer in die Wit Huis met FIFA-president Sepp Blatter vergader, en Suid-Afrikaanse amptenare sê Obama het aangedui dat hy ook sal probeer om die geleentheid by te woon indien sy skedule dit toelaat.  “Dit

Lees verder: Obama kom kyk dalk sokker

Sarkozy laat vaar ondersteuning vir Tibet

Die president van Frankryk, Nicolas Sarkozy, het in China aangekom om die struwelinge oor Tibet met Beijing op te los. Tibetaanse onafhanklikheid sal ‘n strategiese land en Indiese bondgenoot in China se midde beteken. ‘n Outonome Tibet sal dus vir China ‘n steen des aanstoots bly en die Chinese owerhede wil graag só ‘n verwikkeling

Lees verder: Sarkozy laat vaar ondersteuning vir Tibet

Mandela mis 2010 se WB-opening

Die voormalige president Nelson Mandela gaan dalk nie die openingseremonie van die Wêreldbeker-sokkertoernooi, wat in Junie afskop, bywoon nie. Hy beplan glo om die toernooi tuis te geniet, het sy kleinseun Woensdag aan AFP gesê. Die nuus is vir sy aanhangers en vir Fifa, die organiseerders van die toernooi,’n teleurstelling, omdat hulle op sy glorieryke

Lees verder: Mandela mis 2010 se WB-opening

Slenkdalkoors eis nog ‘n slagoffer

’n Vrou in die Wes-Kaap is Woensdag aan slenkdalkoors oorlede, het die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NICD) gesê. ’n Amptenaar by NICD het gesê die vrou is van Oudtshoorn. Verdere besonderhede sal op ‘n latere stadium deur die departement van gesondheid bekend gemaak word. Sowat 149 aangemelde gevalle is tot en met 22 April

Lees verder: Slenkdalkoors eis nog ‘n slagoffer