Nuwe landbouplan ‘belaglik’

Om te verwag dat boere 40 persent van hul landboubelang aan swart aandeelhouers oordra,  is “ongehoord” en “totaal onaanvaarbaar “, het die landbou-unie TLU-SA Dinsdag verklaar. Die TLU-SA het gereageer op minister van Landbou Tina Joemat-Pettersson se aankondiging Maandag dat die regering op soek na ‘n aandeleskema vir swart boere is om die gewillige koper,

Lees verder: Nuwe landbouplan ‘belaglik’

Klagtes teen ministers gelê

TLU SA en die Nasionale Waterforum het strafregtelike klagtes gelê teen drie kabinetsministers. Die Ministers van Waterwese, Minerale Sake en Landbou is by die Brooklyn polisiekantoor in Pretoria daarvan aangekla dat hulle Artikels 151(i) en (j) van die Nasionale Waterwet, Wet 36 van 1998, oortree het. Die Waterwet bepaal dat die Staat verantwoordelik is vir

Lees verder: Klagtes teen ministers gelê

Brittanje het nuwe regering

Wetmakers van die Liberale Demokrate (LibDems) het vroeg Woensdag gesê hulle het ‘n magsdelingsooreenkoms met die Britse Konserwatiewes (Tories) goedgekeur om ‘n regering te vorm.  Dít volg ná Brittanje se onbesliste verkiesingsuitslag. Die voormalige Britse premier, Gordon Brown, het Dinsdag bedank. Die Tory-leier David Cameron sal Brittanje lei. Hy het die pos as intrekker van

Lees verder: Brittanje het nuwe regering

Mynmagnaat se ontvoerde seun terug

’n Angolese mynmagnaat wat se vyfjarige seun Sondagoggend in Johannesburg ontvoer is, is weer met sy familie herenig, het twee radiostasies Dinsdag bevestig. Declan Condon, ‘n kriminele speurder het aan die radiostasies gesê die losprys is betaal en die seun is aan sy familie terugbesorg. “Ons het ‘n ooreenkoms met die ontvoerders aangegaan. Ons het

Lees verder: Mynmagnaat se ontvoerde seun terug

Marzaan se derde aanvaller vas

Die derde man wat glo in die aanval op baba-Marzaan Kruger betrokke was is in hegtenis geneem, het polisie Dinsdag gesê. Die 28-jarige Chakhoma Machaba is met die hulp van Interpol en polisie van Mosambiek in hegtenis geneem, het die polisie in ‘n verklaring gesê. Machaba was deur die polisie gesoek in verband met die

Lees verder: Marzaan se derde aanvaller vas

Malema mag maar aanhou sing

Julius Malema is ten minste vrygespreek vir die sing van die ‘Skiet die boere’.  Sy openbare ondersteuning van Zanu-PF, pres. Robert Mugabe se party, dat hy ‘n joernalis ‘n “baster” en ‘n “agent” genoem het en omdat hy steeds “Skiet die Boere” gesing het nadat die hof dit verbied het, word nie deur die ANC

Lees verder: Malema mag maar aanhou sing

Kondig noodtoestand af

“Die graad van geweldsmisdaad in Suid-Afrika en meer spesifiek Gauteng, het reeds alle perke oorskry,” sê mnr. Jaco Mulder, VF Plus-LPW en leier van die party in Gauteng, na die moord gister op mnr. Robert Botha in die moordgeteisterde Kameeldrift-omgewing buite Pretoria. Mulder wat ook ‘n lid van die portefeuljekomitee vir Veiligheid in Gauteng is,

Lees verder: Kondig noodtoestand af

Red Bull storm voort in Spanje!

Die span van Red Bull Racing het die afgelope naweek voort gestorm ná nog ’n oorwinning op die F1-kalender. Ná vry oefening Saterdag het die twee Red Bulls van Sebastian Vettel en Mark Webber vir die soveelste keer in die 1st en 2 de plek weggespring. Lewis Hamilton in sy Mclaren het reg agter Webber

Lees verder: Red Bull storm voort in Spanje!

Hoes of betaal is die wet wat nie faal

Vanoggend berig Volksblad, pas na pres. Jacob Zuma sy nooiensjaar op die troon voltooi het, van ‘n departement wie se posbus nie betaal is nie, met die gevolg dat aansoeke om vakatures na die aansoekers teruggestuur is. Die woordvoerder vir die departement sê, sou dit blyk die geval te wees, sal die poste opnuut geadverteer

Lees verder: Hoes of betaal is die wet wat nie faal