Ek wou gister al kommentaar lewer op bogenoemde rubriek, maar het eers daaroor gedink en besluit om nie óók so laag te daal nie.
Roodt verkeerd oor Frederick Fourie
Ek wou gister al kommentaar lewer op bogenoemde rubriek, maar het eers daaroor gedink en besluit om nie óók so laag te daal nie.

09:12:23 "Gedurende apartheid het ons ons eie landsburgers opvoeding en menseregte ontneem en baie van hulle uit baie beroepe gehou en hulle is stelselmatig afgetakel. Ons skuld die land baie, maar ons waai omdat dit ons nie pas nie. Waar is ons gewete, waar is ons menseliefde, waar is ons geloof?"