Die G8-lande (Kanada, Frankryk, Duitsland, Italië, Japan, Rusland, Groot Brittanje en die Verenigde State) het weereens beraad gehou, dié keer in Japan. Die doel van die organisasie is om leiding aan die wêreld te gee, veral op ekonomiese gebied. Die beraad word jaarlikse gehou, maar ministers van finansies, omgewingsake en buitelandse sake ontmoet meer dikwels om die agenda van die beraad saam te stel en voor te berei.Nog ‘n G8 beraad
Die G8-lande (Kanada, Frankryk, Duitsland, Italië, Japan, Rusland, Groot Brittanje en die Verenigde State) het weereens beraad gehou, dié keer in Japan. Die doel van die organisasie is om leiding aan die wêreld te gee, veral op ekonomiese gebied. Die beraad word jaarlikse gehou, maar ministers van finansies, omgewingsake en buitelandse sake ontmoet meer dikwels om die agenda van die beraad saam te stel en voor te berei.

Die meeste Afrikaners is met reg geskok deur Robert Mugabe se optrede teen die blanke boere van Zimbabwe wat die land in ʼn ekonomiese krisis van ongekende omvang gedompel het.