Die Appèlhof sal vandag uitspraak lewer oor die korrupsiesaak van Jacob Zuma. Die uitspraak sal vanmore in Bloemfontein gelewer word. Die saak teen Zuma mag weer heropen word indien die hoogste hof die Hooggeregshofuitspraak omkeer. Dit sal die verkiesing in April vir Zuma bemoeilik aangesien hy homself opnuut teen bewerings van korrupsie sal moet verdedig.
Tsjegge se tentoonstelling laat diplomate in hul oggendkoffie stik
Die Tsjegge se kunstentoonstelling in Brussel ter viering van hulle EU-presidentskap wat hierdie maand in aanvang neem, het die tonge behoorlik los. Waar lande tradisioneel so min as moontlik kontroversie probeer ontlok, het Tsjeggië die vorige lidlande die loef afgesteek. Frankryk se tentoonstelliong met hul oorname van die EU-voorsittertstoel ses maande gelede was 'n lugballon
Lees verder: Tsjegge se tentoonstelling laat diplomate in hul oggendkoffie stik
‘Matriek- en universiteitsdruipelinge kos SA miljarde’
Matrieklose soek werk in Durban Matrieks en studente wat druip kos die belastingbetaler elke jaar miljarde rande. Die ekonomiese en morele koste hievan moet dringend deur die parlement aangespreek word, het die uitvoerende beampte van twee topopleidingsorganisasies vandag in Johannesburg gesê. Liza van Wyk, die uitvoerende beampte van AstroTech and Biztech, sê: "Die parlement behoort
Lees verder: ‘Matriek- en universiteitsdruipelinge kos SA miljarde’
Hamas oorweeg skietstaking
Die sewentiende dag van die oorlog teen Hamas, Maandag, het aangebreek met Israel wat bekend gemaak het dat hulle glo dat die militêrer vleuel van die Palestyne krake begin wys. Klaarblylik oorweeg Hamasleiers tans 'n skietstaking. In Jerusalem het Israel se premier, Ehud Olmert, gesê dat die land "naby aan die doelwitte is wat hulle
Zim-werkers kan nou volle salarassie – met baie nulle – trek
Zimbabwe se werkers sal van Maandag af kan begin om hul volle salarisse te trek ná 'n besluit van die Zimbabwiese Reserwebank in Desember 2008 wat hulle meer geld toelaat, het die staatsbeheerde Herald-koerant berig. Die ontrekkingsperk vir nie-loonstrokiehouers en korporatiewe kliënte sal egter op vyf miljard Zimbabwe-dollar en 50 miljard Zimbabwe-dollar per week bly.
Lees verder: Zim-werkers kan nou volle salarassie – met baie nulle – trek
Harry veroorsaak ‘Paki’-herrie
Prins Harry in ‘n verlate dorpie in Afghanistan, Januarie 2008 Prins Harry van Brittanje het gister om verskoning gevra nadat ’n videogreep wat hy self gemaak het vorendag gekom het waarin hy na 'n weermagkollega as 'n "Paki" en 'n "vadoekkop" verwys. Die News of the World-poniekoerant het 'n nuwe herrie veroorsaak nadat die prins
Daardie ou koei, apartheid
Uit my huidige navorsing oor die Grensoorlog het ek op 'n interessante obiter-feit afgekom. Tydens die voorbereiding vir die onaangenaamheid by Cuito Cuanavale het die toenmalige president, PW Botha, 'n strategiese beplanningsessie bygewoon. Iewers tydens die geskrum rondom planne, idees en inligting, het 'n relatiewe junior offisier die opmerking gemaak dat dit half jammer is dat daar 'n staande verbod op die gebruik van slagtenks in Angola is.
Uit my huidige navorsing oor die Grensoorlog het ek op 'n interessante obiter-feit afgekom. Tydens die voorbereiding vir die onaangenaamheid by Cuito Cuanavale het die toenmalige president, PW Botha, 'n strategiese beplanningsessie bygewoon. Iewers tydens die geskrum rondom planne, idees en inligting, het 'n relatiewe junior offisier die opmerking gemaak dat dit half jammer is dat daar 'n staande verbod op die gebruik van slagtenks in Angola is.
Pro-Zumagroep in optog na die Gauteng-wetgewer
Zuma-ondersteuner 'n Pro-Zumaregsgroep sal na verwagting vanmiddag 'n optog na die Gautengse wetgewer hou om te protesteer teen 'n hofdatum wat deur die Appèlhof vasgestel is. Zehir Omar, 'n prokureur van die Gemeenskap vir die Beskerming van ons Grondwet, sê die Afro-Nasionale Kongres se leier Jacob Zuma se appèlsaak moet eers ná die verkiesings aangehoor
Anti-Israelse betogings sal na verwagting voortduur
Pro-Palestynse betoging Die Palestynse Solidariteitskomitee sal na verwagting vandag 'n optog na die Egiptiese ambassade hou in protes teen die land se “sameswering met Israel", is vandag in 'n verklaring beweer. Nog betogers sou na verwagting vandag gedurende etenstyd die strate van Durban binnegevaar het in protes teen Israel se militêre offensief in Gasa. “Duisende
Lees verder: Anti-Israelse betogings sal na verwagting voortduur
Massiewe afname in voertuigverkope
Die verkope van nuwe voertuie gedurende Desember het 'n massiewe afname getoon, sê die Nasionale Vereniging van Outomobielvervaardigers van Suid-Afrika (NVOVSA.) Die verkope van nuwe voertuie vir Desember het op 32 765 gestaan, wat 'n ontsaglike daling van 12 162 voertuie of 27,1 persent teenoor die syfers van Desember 2007 toon, sê NVOVSA. “Op die
