Kortlys van vyf vir UV-rektorskap

 'n Kortlys van vyf kandidate vir die pos van rektor en vise-kanselier vir die Universiteit van die Vrystaat, is saamgestel, het die instelling aangekondig. UVS se waarnemende rektor, Professor Teuns Verschoor, sê die proses om die nuwe rektor en visekanselier aan te wys is aan die gang en die keurkomitee het 'n kortlys van vyf

Lees verder: Kortlys van vyf vir UV-rektorskap

Fiat-aandele styg n? ooreenkoms met Chrysler

Fiat se aandele het 'n styging van 3,5 persent getoon nadat die Italiaanse motorvervaardiger aangekondig het dat hulle 'n ooreenkoms onderteken het wat vir hulle 35 persent van die Amerikaanse motorgroep, Chrysler, gee in ruil vir tegnologie. Nadat die maatskappy se aandele opgehef is op die aandelebeurs in Milaan hangende die aankondiging, het Fiat se

Lees verder: Fiat-aandele styg n? ooreenkoms met Chrysler

Dreunsang van ?Totsiens Bush? in gepakte Washington-metro

Washington het gerammel van opgewondenheid vanoggend terwyl tienduisende mense in moltreine ingepers het en deur die strate gespoel het ter viering van die einde van een tydvak en die begin van 'n volgende. Barack Obama staan gereed om binne enkele ure die leisels van Amerikaanse mag by George W. Bush oor te neem, en moltreinryers

Lees verder: Dreunsang van ?Totsiens Bush? in gepakte Washington-metro

Ek is dronk, jy mag my nie ontslaan nie

Peru se hoogste hof het bevind dat werkers nie ontslaan mag word indien hulle dronk op hulle pos is nie. Die bevinding het baie kritiek van die regering uitgelok dat dit 'n gevaarlike president kan skep. Die konstitusionele tribunaal het beveel dat Pablo Cayo weer in sy pos as gebou-opsigter by die munisipaliteit van Chorillos

Lees verder: Ek is dronk, jy mag my nie ontslaan nie

Soektog aan die gang vir snelwegmoordenaars

'n Man is Maandagmiddag doodgeskiet nadat hy stilgehou het om sy vriend, wie se motor onklaar geraak het te help, het die Gautengse polisie gesê. Konstabel Patricia Simelane het gesê die voorval het omstreeks 12:00 plaasgevind op die Krugersdorpsnelweg naby die afrit na Hartbeespoort en Sandton, langs die Diepsloot-informele woongebied. "n Man was op pad

Lees verder: Soektog aan die gang vir snelwegmoordenaars

Vrede in Gasastrook hou vir die tweede nag

'n Broos skietstilstand in Gasa het vir 'n tweede nag gehou terwyl Israel nog soldate uit die gebied onttrek het. Na verwagting sal Israel heeltemal teen Dinsdagmiddag heeltemal uit die gebied onttrek wees. Geen vuurpyle het in Israel geland in die nag nie, en Israel het ook gsen vergeldingsaanvalle geloods nie, het 'n militêre woordvoerder

Lees verder: Vrede in Gasastrook hou vir die tweede nag

Stellenbosse meisieskool verkoop skilderye om geld in te samel

Plakkaat van Bonhams met Laubser-skildery Drie waardevolle skilderye wat aan een van Stellenbosch se topskole, Hoërmeisieskool Bloemhof, behoort, gaan in Londen op 'n veiling verkoop word, deels om onderwysers te help om die dorp se hoë eiendomspryse te bowe te kom. Die skilderye gaan op 18 Februarie deur die Londense veilingmaatskappy Bonhams verkoop word en

Lees verder: Stellenbosse meisieskool verkoop skilderye om geld in te samel

Kwazulu-Natalse saadskenkings word verkoop vir geld

Saadpakke wat bedoel is om arm gesinne te help om hulle eie groente te verbou as teenvoeter vir die stygende voedselpryse word nou onwettig vir kontant verkoopo, het die KwaZulu-Natalse departement van landbou Maandag gesê. "Twee ou dames het Saterdag aan ons kom sê dat daar indiwidue is wat geld vra van die mense wat

Lees verder: Kwazulu-Natalse saadskenkings word verkoop vir geld

Oegandese rebelle geblameer vir aanval op Kongolese kerk

Die Oegandese weermag het Maandag gesê dat Oegandese rebelle verdink word daarvan dat hulle 'n Katolieke kerk wat vol mense was aan die brand gesteek het in die ooste van die Kongo, en dat mense in die voorval dood is. 'n Weermagwoordvoerder, kaptein Ronald Kakurungo, het gesê Oegandese soldate in die naburige Kongo het beweer

Lees verder: Oegandese rebelle geblameer vir aanval op Kongolese kerk

Vyf swart tieners verkrag baba

Vyf seuns tussen die ouderdomme van 10 en 14 het Maandag in die landdroshof op Wankey verskyn vir die moord op 'n 19-maande oue baba, het die SAUK berig. Die seuns het na bewering Nikayla Goliath ontvoer terwyl sy geslaap het in haar ouers se huis in die Ooskaap gedurende Augustus verlede jaar. Mense wat

Lees verder: Vyf swart tieners verkrag baba