Eerste Nasionale Bank se eiendomsbarometer toon dat die persentasie van eiendomsverkopers wat emigreer gestyg het. In die eerste kwartaal vanjaar was 12 persent van alle verkopers van plan om te emigreer, teenoor nege persent wat in die vierde kwartaal van verlede jaar besig was om te emigreer.
Nuwe hidro?lektriese stasie in Afrika ? aanwins of klug?
Ek was nogal heel geamuseerd vanoggend toe ek die berig oor die nuwe groot dam in die DRK gelees het. Die “groot moondhede” wat kragte saamsnoer om die reusagtige projek aan te pak kom in Londen bymekaar saam met die banke wat die projek moet finansier asook met die firmas wat die projek moet bestuur.
My vraag is dan nou, hoekom moet ál die groot projekte wat Afrika aanpak deur die buiteland gefinansier en ontwerp word? Is mense buite Afrika dan die enigstes wat die kennis en vaardigheid het om groot projekte te kan doen? Dit wil voorkom asof Afrika se afhanklikheid daardeur bevestig word. Die redes vir daardie afhanklikheid kan wel voor Afrika se eie deur gelê word.
Lees verder: Nuwe hidro?lektriese stasie in Afrika ? aanwins of klug?
Grootste dam in die w?reld vir DRK
Sewe Afrikaregerings, verskeie banke en konstruksiefirma’s ontmoet vandag in Londen om te begin beplan aan ‘n dam in die Kongorivier. Die Groot Inga-dam in die DRK, word gehoop, sal twee keer soveel elektrisiteit as die grootste dam in die wêreld, die Drie Ravyne in China, produseer.
Britse menseregtekommissie waarsku oor etniese konflik
Lees verder: Britse menseregtekommissie waarsku oor etniese konflik
Hoe om kommentaar onderaan berigte te gebruik
Ons ervaar egter probleme met ons bediener en hoop om die funksionaliteit deur die loop van die dag uit te sorteer. Dit wil blyk dat die probleme uitgesorteer is en wil ons u versoek om ons te kontak indien daar foute voorkom. Vanaf gister kan u kommentaar onderaan berigte en meningsartikels lewer deur in te
Jaap Marais was reg
Ek het probeer om kommentaar op HJF se bydrae Zim, ANC wil blankes uitjaag te lewer. Drie probeerslae het dieselfde gevolg gehad: "document processing stopped due to suspicious activities". Nou moet ek dit noodgedwonge as ‘n brief deurstuur. Wat HJF se bydrae betref, is hy waarskynlik reg. Indien u die boeke "None dare call it conspiracy", "Pawns in the Game" en nog vele ander soortgelyke boeke lees, sal u alles beter verstaan.
ZANU PF skep stembriewe
81 dood in Mogadisjoe-gevegte
Die dodetol in die Somaliese burgeroorlog oor die afgelope twee dae staan op een-en-tagtig, volgens ‘n plaaslike menseregtegroep. Gevegte het tussen Islamitiese guerrillas en Ethiopiese troepe in die hoofstad Mogadisjoe uitgebreek.
71-jarige vrou van Brits is doodgesteek
Blankes as gyselaars
Wat dink ons van die naderende oorlog? Natuurlik sal die blankes as gyselaars aangehou word – die enigste faktor van belang. Nie juis bekommerd oor Lohathla se kanonne nie… теннисФільчаков прокурор
