Mbeki veroordeel aanvalle op vreemdelinge

Image

Thabo Mbeki

President Thabo Mbeki het die aanhoudende aanvalle op buitelanders in Suid-Afrika veroordeel. Hy het die polisie ook aangespoor om sterk op te tree teen diegene wat hulself aan sulke aanvalle skuldig maak.

Lees verder: Mbeki veroordeel aanvalle op vreemdelinge

Schalk Burger se suster is verkragtingslagoffer

Die suster van die Springbokrugbyspeler, Schalk Burger, het haar in 'n verklaring as die slagoffer van die groepsverkragting in Kaapstad geïdentifiseer. René Burger is verlede week in die parkeerterrein van die Tygerberghospitaal deur drie mans oorval, ontvoer en verkrag.

Lees verder: Schalk Burger se suster is verkragtingslagoffer

Onderwysminister bekommerd oor uitvalsyfer

Die minister van onderwys, Naledi Pandor, kwel haar oor die hoë uitvalsyfer in Suid-Afrikaanse skole, veral na grade 9 en 10. Volgens

Image

Naledi Pandor

haar is die oplossing om tegniese hoërskole te vernuwe en te moderniseer.

Lees verder: Onderwysminister bekommerd oor uitvalsyfer