Swartes sal hierdie jaar wittes verbysteek in getalle in Brasilië vir die eerste maal sedert slawerny afgeskaf is, maar die inkomstegaping tussen die twee groepe mag nog 50 neem om te oorbrug volgens 'n studie wat die Brasiliaanse regering onderneem het.Swart steek wit verby in Brasili
Swartes sal hierdie jaar wittes verbysteek in getalle in Brasilië vir die eerste maal sedert slawerny afgeskaf is, maar die inkomstegaping tussen die twee groepe mag nog 50 neem om te oorbrug volgens 'n studie wat die Brasiliaanse regering onderneem het.
Libiese leier Moammar Kaddafi het Europa daarvan beskuldig dat hulle onwettige immigrante uit Afrika verdrink as hulle probeer op Europa per see te bereik.