Brett Kebble-verhoor begin vandag

Die Brett Kebble-moordverhoor het vandag in die Suid-Gautengse Hooggeregshof in Johannesburg afgskop. Die verhoor noes wag vir die Selebi-saak om afgehandel te word. Die veroordeelde dwelmhandelaar, Glen Agliotti word aangekla van die moord op Kebble in 2005. ‘n Nuwe vervolgingspan is intussen aangestel. Gerrie Nel, hoofaanklaer in die Jackie Selebi-korrupsieverhoor, sou die saak eers behartig

Lees verder: Brett Kebble-verhoor begin vandag

Beskuldigde wat Mandela-telg se dood veroorsaak later verhoor

Die saak teen ‘n 23-jarige man wat daarvan beskuldig word dat hy die die dood van oud-president Nelson Mandela se agterkleinkind, Zenani, in ‘n motorongeluk veroorsaak het, is uitgestel. Sizwe Mankazana het vlugtig in die Johannesburgse Landdroshof verskyn en die saak is tot die 27ste Augustus vir verdere ondersoek uitgestel. Die 13-jarige Zenani het ná

Lees verder: Beskuldigde wat Mandela-telg se dood veroorsaak later verhoor

Twee buitelandse toeriste verkrag

Twee buitelandse toeriste is verkrag in twee aparte voorvalle in die Oos-Kaap, het die polisie Sondag gesê. ‘n Duitse meisie (15) is na bewering deur twee gewapende mans verkrag wat by die houthut ingebreek het waarin sy en haar 14-jarige broer gebly het in Addo, het kapt. Ernest Sigobe gesê. “Die mans het glo toegang

Lees verder: Twee buitelandse toeriste verkrag

Voorbereidings vir die Trek

Die meeste van die ongeveer 10 000 Afrikaners wat getrek het, was van die distrikte Graaff-Reinet, Uitenhage, Somerset en Cradock, enkeles uit Swellendam, Beaufort-Wes en Grahamstad, en ‘n paar gesinne uit Colesberg. Die meeste trekkers het uit vrees vir maatreëls van die Britse bewind in die geheim vertrek. Plase en huisraad is op vendusies verkoop,

Lees verder: Voorbereidings vir die Trek

Om by ‘n volkstaat uit te kom (2)

In die vorige artikel het ek op die vraag gefokus:  Wat is ons opsies vir selfbeskikking? Vandag vra ek: Hoe lyk die pad vorentoe? Vra vir ‘n politikus, en jy kry ‘n politieke droom vir ‘n antwoord.  (WAT) Vra vir ‘n akademikus, en jy hoor ‘n diepgaande ideologiese begronding vir selfbeskikking (WAAROM).  Vra vir ‘n

Lees verder: Om by ‘n volkstaat uit te kom (2)

‘n Ope uitnodiging tot gesprek aan FW de Klerk

Dit was nog altyd vir my onverstaanbaar hoekom u aan ons Afrikanervolk gedoen het wat u gedoen het en wil hiermee u uitnooi om in gesprek te tree en aan ons te verduidelik sodat ons as volk ook kan verstaan. Ons onbegrip lê by onvermoë om te verstaan wat het ons verkeerd gedoen of nie

Lees verder: ‘n Ope uitnodiging tot gesprek aan FW de Klerk

ANC wil rugby-inkomste beheer

Ek wonder aan wie behoort die nuwe stadion in Kaapstad waar daar nou rugby gespeel gaan word. Is dit nie ‘n manier van die ANC om ten volle beheer oor die inkomste te verkry nie en sodoende ook rugby stelselmatig in te skakel en te beheer deur ‘n toekomstige kommunistiese regime nie? Les bes, moet

Lees verder: ANC wil rugby-inkomste beheer

Hanteer Witwatersrand-suurwater as noodtoestand, vra VF+

Mnr. Jaco Mulder, VF Plus-LPW en hoofwoordvoerder vir Water en Omgewingsake het geëis dat die regering die suurwaterkrisis van Johannesburg en die Witwatersrand as ‘n noodtoestand hanteer. Dit volg nadat dit aan die lig gekom het tydens ‘n voorlegging aan die parlementêre portefeuljekomitee vir watersake dat  die vlak van miljoene liter suur mynwater onder die

Lees verder: Hanteer Witwatersrand-suurwater as noodtoestand, vra VF+

Vrese oor nuwe terreuropleiding

Erigavo – ‘n Bekende wapenhandelaar is besig om opleiding aan Islamitiese vegters in die berge van noordelike Somalië te verskaf. Plaaslike amptenare vrees dat hierdie tot ‘n nuwe Tora Bora kan lei – die naam van ‘n voormalige Afgaanse skuilplek vir Al-Kaïda. Volgens ‘n senior veiligheidsamptenaar het Mohamed Said Atom, wat die wapen-verbod in Somalië

Lees verder: Vrese oor nuwe terreuropleiding

Rowers beroof kluis

Drie gewapende rowers het die kluis by ‘n vulstasie in Mthatha gedurende ‘n rooftog Donderdagaand leeggemaak, het die polisie in die Oos-Kaap gesê. Volgens kol. Mzuksi Fatyela, polisiewoordvoerder, het die verdagtes omstreeks 20:15 by die Shell-vulstasie toegeslaan. “Die verdagtes het almal beveel om op die grond te lê en die kassier beveel om die kluis

Lees verder: Rowers beroof kluis