‘n Ad hoc-koalisie van lankdienende lede van NAVO, Duitsland, Frankryk, Italië en Spanje, hou steeds aan om teen die wense van Washington en die nuutste lede van Sentraal en Oos-Europa, die Oekraïene en Georgië uit die alliansie te hou.
Kan Europa ‘n Obama te voorskyn bring?
Europa het begin met ‘n proses van selfbeskouing omtrent sy probleme met rasse-integrasie. Vele begin nou vra of daar ‘n Franse, Britse, Duitse of Italiaanse Obama kan wees en almal kom met ‘n “nee, nie vinnig nie” antwoord te voorskyn.
Pretoria is ons Thermoypylae, Masada of Alamo
10:41:10 Hoede af en 'n erkentlike kopknik gerig aan die Vryheidsfront Plus se Willie Spies, 'n skrander man, duidelik van inbors, koel onder vuur en met 'n Westerse vertroue in logika, feite, statistieke en redelikheid. 'n Week of wat terug, het hy die Afrikaner se saak deeglik, kalm en beslis verdedig op Freek Robinson se "Fokus"-program. Daar, om die Bantoe se aanslag op die Afrikaner se kultuurgoedere in die vorm van Pretoria se naam te verdedig, was 'n klein, donker, skuiweroogswartmannetjie met die naam van Console Tleane (ja dit klink vir my ook soos 'n stukkie ergonomiese meublement in 'n Koreaanse middelklasmotor).Historiese oorsprong van Luke Watson se ‘Dutchman’
10:21:12 Die skeldnaam “Dirty Dutch” kom van Eerste Britse Besetting, 1795-1803. Toe die Bataafse Republiek die Kaap die Goeie Hoop in 1803 by die Britse besetters oorneem, het die kommissaris-generaal, adv. J.A. de Mist, ’n verslag oor die verhouding tussen die Hottentot-korps en die toe reeds Afrikaanssprekende vryburgers laat opstel.
Lees verder: Historiese oorsprong van Luke Watson se ‘Dutchman’
Mbeki se hofaansoek geweier
09:57:21 Die grondwetlike hof het voormalige president Thabo Mbeki se dringende aansoek teen ‘n hofuitspraak wat hom sy werk laat verloor het van die hand gewys, het koerante Woensdag berig.
Angola wil soldate na Kongo stuur
‘n Angolese regeringsamptenaar het gesê dat hulle soldate na die Kongo gaan stuur, waar ten minste 250 000 mense deur voortslepende gevegte ontwortel is.
Fitch verander gradering van SA banke na negatief
08:43:56 Standard & Poor's het gister Suid-Afrika se kredietgradering van stabiel na negatief verander en gewaarsku dat kapitaaluitvloei die rand verder onder druk kan plaas. Dit kan inflasie hoog hou en rentekoersverlagings in die wiele ry.
Lees verder: Fitch verander gradering van SA banke na negatief
Johannesburgse internasionale motorskou
09:52:10 Die voorste motorskou in Afrika het die 30ste en 31ste Oktober 2008 afgeskop. Al die groot vervaardigers was daar. Selfs BMW wat die skou geboikot het in die verlede is terug. Hierdie jaar was daar ‘n hele paar internasionale bekendstellings gewees.
‘ANC moenie net Nguni-organisasie wees’
15:39:07 Die ANC-minister van maatskaplike ontwikkeling, Zola Skweyiya het in 'n onderhoud met die Mail & Guardian erken dat die organisasie – en by implikasie Suid-Afrika – deur die Nguni-groepe vanaf die Indiese-oseaankus oorheers word.
Asi? bekommerd oor voedselsekuriteit
Lande in Suidoos-Asië is bekommerd daaroor dat die globale ekonomiese krisis tot 'n verlaging in landbou-investering en massiewe afleggings kan lei.
