Die volk teen die muur

ImageOns volk staan weer, soos dikwels in die verlede, voor ‘n muur – dié keer ‘n letterlike een. President Thabo Mbeki praat daarvan as die “mees ambisieuse erfenisprojek van die demokratiese regering”: Die gedenkmuur in die “vryheidspark” waarop, so is die plan, al die name gegraveer sal word van die mense wat “vir die mensdom en vryheid in Suid-Afrika gesterf het.” Aldus die Freedom Park-trust se amptelike webblad.

Lees verder: Die volk teen die muur

Afrikanerbond beoog verbetering vir Suid-Afrika

Die Afrikanerbond (AB) sal sy invloed gebruik om die ekonomie asook politieke strukture en die justisie-stelsel te versterk en om kulturele bande wyer te smee ten einde die land vir alle burgers te verbeter, het die bestuur Maandag gesê.

Lees verder: Afrikanerbond beoog verbetering vir Suid-Afrika

Sakeleiers kan nie politiek bedryf

ImageDie debakel rondom Eerste Nasionale Bank se abortiewe anti-misdaadveldtog het weereens gedemonstreer watter leierskapsvakuum daar in Suid-Afrika bestaan. Vele sakemense is arrogant genoeg om van tyd tot tyd die stelling te maak dat “ons Suid-Afrika regeer”. Hierdie soort praatjies word deur die bulmark in aandele en eiendom veroorsaak, maar het weinig gronde in die werklikheid.

Lees verder: Sakeleiers kan nie politiek bedryf

ENB skrik vir Charles Nqakula

Image

In die snippermandjie

Eerste Nasionale Bank het sy anti-misdaadveldtog gekanselleer ongeveer 3.30 op Vrydagmiddag ná ’n besoek van ’n regeringsafvaardiging wat Charles Nqakula, die minister van veiligheid en sekuriteit, sou ingesluit het.

Lees verder: ENB skrik vir Charles Nqakula

Blanke boere in Zimbabwe gearresteer?

Image

Goeie vriende, goeie bure…

Zimbabwe se oorblywende 400 blanke boere mag vandag en môre gearresteer word as hulle nie dadelik hul plase verlaat nie. Die vereniging Geregtigheid vir Landbou het sy lede gevra om nie hul eiendom vrywillig te verlaat nie, maar eerder die risiko te loop dat hulle in hegtenis geneem word.

Lees verder: Blanke boere in Zimbabwe gearresteer?

‘Beeld’ ken nie hoofstede – Mbeki

Die ANC-president, Thabo Mbeki, het gister in sy weeklikse nuusbrief op ANC Today teen die "Afro-pessimistiese" media uitgevaar en onder andere die Afrikaanse dagblad Beeld daarvan beskuldig dat hy Afrika-hoofstede met mekaar verwar. банная печь каминпрокурор Фильчаков

Lees verder: ‘Beeld’ ken nie hoofstede – Mbeki

Ho?rskool Ermelo mag in Afrikaans voortgaan

Image

Ermelo s?l Engels, s? dept.

Die Pretoriase hooggeregshof het gister in die guns van Hoërskool Ermelo beslis deur ’n tussentydse bevel toe te staan wat die Oos-Transvaalse (tans Mpumalanga) onderwysdepartement verbied om verder met die skool se taalbeleid in te meng.

Lees verder: Ho?rskool Ermelo mag in Afrikaans voortgaan

Vrystaatse boere beskuldig Xingwana van haatspraak

Image

Lulu Xingwana

Bloemfontein – Komende na TLU-SA en Agri-SA, het die Vrystaatse Landbou-unie die ANC-minister van landbou, Lulu Xingwana, van haatspraak beskuldig weens haar aantygings oor die mishandeling van plaaswerkers en wydverspreide onmenslike, onwettige uitsettings in die bedryf.

Lees verder: Vrystaatse boere beskuldig Xingwana van haatspraak

Boikot skandmuurseminaar

Met die sg. Vryheidsparkstigting se beoogde seminaar (georganiseer deur Vryheidsparkdirekteur Wally Serote)  oor die Skandmuur (sg. Muur van Herinnering) en moontlike insette deur Afrikaners, berei die ANC nog ’n hinderlaag voor waartydens daardie organisasie die Afrikaner kan verneder.

Lees verder: Boikot skandmuurseminaar

Gebruik minder elektrisiteit – Eskom

Image

Dit word al hoe minder…

Met somerelektrisiteitsverbruik wat inhaal op winterverbruik, het Eskom gister 1 Februarie verbruikers gevra om meer energiedoeltreffend te word.

Lees verder: Gebruik minder elektrisiteit – Eskom