‘n Optog vir beter onderwys sal in Tembisa aan die Oos-Rand Donderdag plaasvind, sê ‘n voorspraakgroep vir gelyke onderwys, Equal Education (EE). Hulle het in ‘n verklaring gesê dat alle EE-afgevaardigdes, waarnemers en ander EE-ondersteuners wil deelneem. Hulle eis dat norme en standaarde onmiddellik afgehandel word vir skool-infrastruktuur, en dat ‘n geregtelike kommissie van ondersoek
De Klerk sien skielik die Rooi Gevaar raak
Die voormalige president, FW de Klerk het gister gesê dat hy die minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, sou afgedank het oor haar aandeel in die Limpopo-handboek sage as daar oortredings was. “As ek president was, sou ek versoek het dat die Minister van Onderwys ‘n volle ondersoek gelas en my inlig,” het hy aan
Onrus versper Tembisa-paaie
Betogers het Donderdagoggend die ingang na Klipfontein, Tembisa, versper, het die stad se metro-polisie gesê. Supt. Wayne Minnaar sê die pad is sedert 06:00 met brandende buitebande versper. “Motoriste word aangeraai om die gebiede te vermy…” Dale- en Modderfonteinweg moet as alternatiewe roetes gebruik word. Minnaar sê polisiebeamptes monitor die situasie. Chloorkopweg is Woensdag deur
SA universiteite het van laagste deurvloeisyfer ter wêreld
“Suid-Afrika se universiteite se deurvloeisyfer van minder as 15% is van die laagste ter wêreld. Dit is belangrik dat die finansieringsmodel universiteite aanmoedig om hul kwaliteit van onderrig en ter selfde tyd die slaagsyfer van studente te verbeter,” sê die VF Plus-Jeug. Die VF Plus-jeug het vandag tydens sy voorlegging aan die Ministeriële Komitee oor
Lees verder: SA universiteite het van laagste deurvloeisyfer ter wêreld
Dra grond van stamowerhede oor, sê AgriSA
Om grondeienaarskap van stamowerhede se grond aan die mense wat daar woon, oor te dra, kan rykdom help skep, sê AgriSA se adjunk-president, Theo de Jager. “Meer as 22 miljoen mense kan dan iets besit wat hulle kan ontwikkel en verkoop.” De Jager het gepraat by ‘n bespreking aangebied in Johannesburg deur die FW de
Weste steun Al Kaida in Sirië
Duitse intelligensie beraam dat ongeveer “90 terreuraanvalle wat uitgevoer is in Sirië tussen die einde van Desember en die begin van Julie aan Al Kaida-organisasies of jihadistiese groepe toegeskryf kan word. Die VSA se “Oorlog teen terreur” is teen hierdie spesifieke groepe gemik. Die dagblad, die Frankfurter Allgemeine Zeitung (FAZ), berig dat die Duitse regering
Twaalfjarige wit seun en gesin doodgefolter
Dié gruwelverhaal, nog een van vele wat byna daagliks in Suid-Afrika afspeel, is nie op SAPA beskikbaar nie, en nêrens in Engels op die internet nie, behalwe by praag.org. Sensitiewe lesers moet die berig liefs vermy. Die swart moordenaars het ‘n huilende 12-jarige seun se mond toegebind en hom daarna in ‘n bad kookwater gegooi
Verwoerd se ‘skade’ aan swart onderwys
President Jacob Zuma en ‘n Afrikaanse politieke ontleder André Duvenhage, stem saam dat Verwoerd skade aan swart onderwys aangerig het, het die Citizen berig. Duvenhage het egter gesê die ANC het genoeg tyd gehad om veranderinge te maak. Zuma het die skuld van die Limpopo handboekskandaal op HF Verwoerd, voormalige eerste minister, geplak. “Wat gebeur
Paramedikus met mes gesteek in Khayelitsha
‘n Paramedikus wat oor die naweek uitgeroep is na Khayelitsha net buite Kaapstad is met ‘n mes in die arm gesteek,” het die Wes-Kaapse nooddienste Dinsdag gesê. Woordvoerder Keri Davids het gesê die ambulans was omstreeks 03:00 Sondagoggend na Khayelitsha onderweg nadat bystand gevra is vir ‘n vrou wat besig was om te kraam. “Ons
‘Kaffer’ was toe sy einde
Twee swart mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n wit man wat saam met hulle opgesluit was in ‘n sel by die Durbanville-polisiekantoor vermoor het, het dit gedoen oor “rassistiese opmerkings” sê hulle. Dit was die getuienis van ‘n gevangene wat beskuldig word van die moord op ‘n lughawevragklerk Eben Meyer (47), in ‘n
