Gisteroggend het PRAAG se Engelse webblad www.praag.org die nuus oor die grusame marteldood van Amaro Viana op Walkerville begin versprei, met skakels wat op Facebook en Twitter geplaas is. Teen gisteraand het die feite oor Amaro Viana die wêreld se twee grootste nuuswerwe, Huffington Post en Mailonline met gesamentlik 140 miljoen gebruikers bereik. Enkele reëls
Toeskouers boe ‘slet’ Madonna
Die pop-ster Madonna se vertoning in Parys, Frankryk, het die toorn van konsertgangers gewek. Hulle het spontaan voor die teater begin betoog, haar ‘n slet genoem en hul geld terug geëis. Franse ondersteuners het Madonna se “Express Yourself” lirieke ernstig opgeneem Donderdagnag toe hulle haar uitgejou het voor die konsertsaal Olympia na ongeveer 45 minute
Ope brief aan Afriforum
Die Afrikaanse webwerf Praag het op 9 Julie 2012 in ‘n artikel die bewering gemaak dat Mnr. Ernst Roets gesê het dat ras geen rol speel in plaasmoorde nie en daarmee die volksmoord wat teen ons volk gepleeg word misken. Die Verkennersbeweging van Suid-Afrika het in reaksie hierop ‘n skrywe gerig aan Mnr. Roets op
WB dink onderwys sal SA se ongelykhede aanspreek
Suid-Afrika moet ekonomiese ongelykheid pak ten einde werk te skep en werkloosheidstatistiek te verbeter, volgens ‘n Wêreldbank-verslag wat Dinsdag vrygestel is. Suid-Afrika is een van die mees ongelyke lande in die wêreld, met ‘n Gini-koëffisiënt van 0.7 in 2008, sê die bank wat in sy “Suid-Afrika Ekonomiese Opdatering: Fokus op die ongelykheid van geleentheid”. Die
Lees verder: WB dink onderwys sal SA se ongelykhede aanspreek
Greenpeace tob oor SA se kernenergieplan
Te midde van die groeiende geheimhouding rondom Suid-Afrika se kernenergieplan, is Greenpeace Afrika se aansoek ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) oor Suid-Afrika se kernkragstasieplanne deur die Departement van Energie geweier. Dié besluit ontken Suid-Afrikaners in hul basiese reg tot inligting wat ‘n invloed op hul toekoms sal uitoefen, sê die
Premier bewus van plan om VS te destabiliseer
Die Vrystaatse premier, Ace Magashule, het gesê daar is ‘n plan om die provinsie se infrastruktuur voor die ANC se nasionale verkiesingskonferensie in Mangaung te destabiliseer en dalk te saboteer. “Verskeie berigte is ontvang oor planne om gemeenskappe te destabiliseer, infrastruktuur en dienslewering te saboteer om protesaksie in die Vrystaat in aanloop tot die konferensie
Spioenbaas waarsku teen grootskaalse infiltrasie
Westerse intelligensiedienste is “aktief betrokke” in pogings om Suid-Afrika se regering te infiltreer, het Barry Gilder, oud-intelligensiehoof, Donderdag gesê. Gilder het reageer op vrae by die Kaapse Persklub ná die onlangse publikasie van sy boek Songs and Secrets: South Africa from Liberation to Governance. Hy het gesê die insypeling word gedoen met die doel om
Lees verder: Spioenbaas waarsku teen grootskaalse infiltrasie
Griekeland skors atleet oor rassistiese tweets
Die driesprongatleet Voula Papachristou van Griekeland is uit haar land se Olimpiese span geskors Woensdag vir haar kommentaar op Twitter wat spot met swart immigrante asook haar ondersteuning vir ‘n ver-regse party. Die Griekse Olimpiese Komitee het Woensdag gesê dat Papachristou is “uit die Olimpiese span vir die stellings wat in stryd met die waardes
Obama skep Afro-Amerikaanse opvoedingskantoor
President Barack Obama gaan ‘n nuwe kantoor oprig spesiaal om die opvoeding van Afro-Amerikaanse studente te versterk. Die Withuis het gesê die kantoor sal die werk van gemeenskappe en federale agentskappe koördineer om te verseker dat die Afro-Amerikaanse jongmense beter voorberei word vir die hoërskool, kollege en ‘n loopbaan. Obama het die aankondiging van sy
Boeremagleier skuldig aan hoogverraad
Mike du Toit, leier van die Boeremag, is Donderdag in die Pretoriase hooggeregshof skuldig bevind aan hoogverraad, het die SABC berig. Regter Eben Jordaan het Donderdag gesê Du Toit het ‘n leidende rol gespeel in die sameswering om die ANC-regering omver te werp. Du Toit en sy prokureur het geweier om kommentaar te lewer. Jordaan
