Dlamini-Zuma hunker na die groen weivelde… van pan-Afrikanisme

Die ANC-vroueliga se byeenkoms in die Pretoriase Stadsaal is Sondag goed bygewoon: om te luister na die nuutverkose Afrika-uniekommissie se voorsitster, Nkosazana Dlamini-Zuma. Die vloerplanke by die stadsaal het gesidder onder die gewig van dansende kamerade, en was ‘n tydige herinnering aan Dlamini-Zuma se eie gewildheid binne die ANC.  Die adjunk-minister van ekonomiese ontwikkeling, Hlengiwe

Lees verder: Dlamini-Zuma hunker na die groen weivelde… van pan-Afrikanisme

Politieke moorde gaan oor geld

Politieke moorde in Suid-Afrika gaan nie oor ‘n politieke idee nie, maar oor geld, sê die adjunk-uitvoerende hoof van die SA Instituut vir Rasseverhoudinge. “Sommige van hierdie ouens het letterlik gekom uit uiterste armoede en as hulle uitgeskop word, sal hulle weer daar wees,” sê Frans Cronjé. “Dis hoë risiko… dit gaan oor geld.” Die

Lees verder: Politieke moorde gaan oor geld

Zim se ‘holocaust’: Watter een?

Terwyl RW Johnson meen dat linkse Afrikaniste Robert Mugabe se grondhervormingsprogram sedert 2008 ophemel, is die ideologiese basis eintlik baie lank gelede gelê deur die organisasie by name PLAAS, wat steeds deur Brittanje en Amerikaanse organisasies ondersteun word. Dit is vreemd dat Johnson nie bewus is hiervan nie, en slegs Moslems soos Samir Amin en

Lees verder: Zim se ‘holocaust’: Watter een?

Malema in Londen op sjarme-offensief

Die voormalige leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema en die geskorste woordvoerder Floyd Shivambu het blykbaar na Engeland gereis om met Britse beleggers te vergader, het SABC-nuus Saterdag berig. Die twee het die naweek in Londen aangekom om maatskappye te probeer oorreed om in Suid-Afrika te belê. Volgens berigte sal Malema Britse sakemanne oor sy

Lees verder: Malema in Londen op sjarme-offensief

Hillary kom SA toe

Hillary Clinton, die VSA se sekretaris van buitelandse sake, sal Suid-Afrika in Augustus besoek, het die departement van internasionale betrekkinge Sondag gesê. Clinton en Maite Nkoana-Mashabane, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, sal op 7 Augustus samesprekings voer, het Clayson Monyela, woordvoerder van die departement gesê. “[Gedurende] die vergadering sal daar na verwagting verskeie sake

Lees verder: Hillary kom SA toe

Leë sitplekke by Spele ontketen ondersoek

Organiseerders van die Olimpiese Spele in Londen het gesê hulle sal dringend ondersoek instel oor waarom daar Saterdag so baie leë sitplekke by Olimpiese byeenkomste in verskillende dele van die stad was. Belangstelling vir kaartjies vir Olimpiese items was oorweldigend toe dit meer as ‘n jaar gelede vir die eerste keer te koop aangebied is.

Lees verder: Leë sitplekke by Spele ontketen ondersoek

Volgende 5 jaar maak of breek vir landbou

“As die huidige onsekerhede in die landbou nie binne die volgende vyf jaar opgelos word nie, gaan daar waarskynlik nie oor 100 jaar weer ‘n herdenking van die stigting van die Afrikanerbeestelergenootskap wees nie, vanwee die verlies van kundigheid,” het dr. Pieter Mulder, adjunk-minister van Landbou, Bosbou en Vissery gesê. Dr. Mulder het as spreker

Lees verder: Volgende 5 jaar maak of breek vir landbou

Brandstapel vir ‘n sterwende volk

Die Olimpiese skouspel in Londen was weer ‘n donquichotiese oefening in self-advertensie. Die destydse Arbeidersregering het al voorheen daaraan gedink om die land te verenig deur te kom met wat hulle ‘n Britse “verklaring van waardes” genoem het. Dié probeerslag het byna in ‘n algehele klug geëindig ‘n paar jaar gelede toe die publiek dit

Lees verder: Brandstapel vir ‘n sterwende volk

Tweede Boeremaglid skuldig bevind

Beskuldigde nommer twee in die Boeremag-hoogverraadverhoor, André du Toit, is skuldig bevind aan hoogverraad in die Noord-Gautengse Hooggeregshof. Regter Eben Jordaan het vanoggend begin om die getuienis teen Du Toit op te som. Du Toit se broer en beskuldigde nommer een, Mike, is Donderdag ook skuldig bevind aan hoogverraad. Twintig mans staan tereg op 42

Lees verder: Tweede Boeremaglid skuldig bevind