Pragtige eindpoging van Le Clos

Chad le Clos het Suid-Afrika se tweede goue medalje by die Olimpiese Spele in Londen gewen. Le Clos het die 200 meter vlinderslag in ‘n tyd van 1 minuut en 52.95 sekondes afgelê en die wêreldkampioen, Michael Phelps van Amerika moes met die tweede plek tevrede wees. Phelps is tans die suksesvolste Olimpiese swemmer tot

Lees verder: Pragtige eindpoging van Le Clos

Vierde Boeremaglid skuldig

Die vierde Boermagbeskuldigde is Dinsdag skuldig bevind aan hoogverraad, het Beeld berig. Regter Eben Jordaan het in die Pretoriase hooggeregshof vir Adriaan van Wyk, ‘n rekenmeester, by die Boeremag se staatsgreepplan, dokument 12, ingesluit omdat hy sekere take moes verrig en aangewys is as die bevelvoerder in die Pretoria-omgewing. Lukas van Rensburg, een van die

Lees verder: Vierde Boeremaglid skuldig

SANW se geheime fonds van R13miljard

Die weermag spandeer miljarde rand van ‘n spesiale rekening, maar jy sal nie vertel word wat hulle koop nie. Verlede week het die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, drie jaar se uitgawes op die Spesiale Verdedigingsrekening (SVR) uit die Wet op Openbare Finansiële Bestuur gehou, blykbaar om seker te maak dat die besteding geheim bly.

Lees verder: SANW se geheime fonds van R13miljard

DA dink ‘Fong Kong’ is nie rassisties nie

Die term “Fong Kong” (slêng vir vals of nagemaakte) is aanstootlik en rassisties, sê die ANC-hoofsweep van die Stad van Johannesburg, Prema Naidoo. Hy het gereageer op ‘n artikel in The Star wat beweer dat hy raadslede beskuldig het van rassisme, ‘n bewering wat gelei het tot ‘n uitstappery. Naidoo het gesê hy het verwys

Lees verder: DA dink ‘Fong Kong’ is nie rassisties nie

Mormone stam glo af van Israeliete

Die Amerikaanse Republikeinse presidensiële kandidaat probeer gewoonlik om die betekenis van sy Mormoonse geloof effens te onderspeel. Maar omdat Mitt Romney se godsdiens ‘n las vir baie Amerikaanse evangeliese sowel as ander toegewyde Christene is (net die helfte van alle Amerikaners glo Mormone is Christene), kan dit ‘n seën wees as dit by die Jode

Lees verder: Mormone stam glo af van Israeliete

Romney in die sop oor ‘suksesvolle Joodse kultuur’

Mitt Romney, Amerikaanse presidensiële kandidaat, het Joodse skenkers Maandag vertel dat hul kultuur deel is van wat hulle ekonomies suksesvol maak, in teenstelling met dié van die Palestyne. Woedende Palestynse leiers het sy kommentaar rassisties en uit voeling genoem. ”As jy hier kom en jy sien die BBP per capita, byvoorbeeld, in Israel wat sowat

Lees verder: Romney in die sop oor ‘suksesvolle Joodse kultuur’

Derde Boeremaglid skuldig bevind

Rooikoos du Plessis, ‘n ingenieur van Brits, is Maandag in Pretoria ook skuldig bevind aan hoogverraad, berig Beeld. Du Plessis is die derde lid van die sogenaamde Boeremag wat aan hoogverraad skuldig bevind is, tesame met Mike en André du Toit. André Wessels, ‘n staatsgetuie, het getuig dat Du Plessis gesê het sy organisasie het

Lees verder: Derde Boeremaglid skuldig bevind

Jeugliga prys ANC omdat hulle nasionalisering en grondgryp aanvaar het

Suid-Afrika se myne gaan genasionaliseer word en die grond sal onteien word sonder vergoeding, het die ANC-jeugliga se adjunk-president Ronald Lamola, Maandag gesê. “Leierskap van die ANC mag bang wees om die terme “nasionalisering” en “onteiening van grond sonder vergoeding” te gebruik, maar die beleidskonferensie het duidelik die mag en die mobiliteit van die jong

Lees verder: Jeugliga prys ANC omdat hulle nasionalisering en grondgryp aanvaar het

Heksejag teen wittes by KSUT duur voort

Die heksejag teen wittes by die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) duur voort. Twee oud-studente moes die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) om verskoning vra vir rassistiese aanmerkings wat hulle in Mei op Facebook gepos het. Dit is duidelik dat die media ingespan word om die heksejag teen wittes te dryf, aangesien die oorsprong van die

Lees verder: Heksejag teen wittes by KSUT duur voort