Kalifornië het vandeesweek sy eerste wettige huwelik tussen mense van dieselde geslag gesluit.
Lees verder: Eerste wettige huwelik van dieselfde geslag in Kaliforni

Bedieners het gister in duie gestort toe miljoene mense van regoor die wêreld probeer het om die nuwe weergawe van die gratis webblaaier Firefox af te laai.

Thabo Mbeki, die Suid-Afrikaanse president, gaan vandag na Zimbabwe reis om sy Zimbabwiese ampsgenoot Robert Mugabe te ontmoet.

Die British International Express berig dat 'n VN-aanbeveling om van die koningin van Engeland ontslae te raak, woede in die Britse paleis veroorsaak het.
Die British International Express berig dat 'n VN-aanbeveling om van die koningin van Engeland ontslae te raak, woede in die Britse paleis veroorsaak het.Daar was verlede jaar 'n dramatiese afname in die winsgrense van mynmaatskappye vanweë kostestygings.
Daar was verlede jaar 'n dramatiese afname in die winsgrense van mynmaatskappye vanweë kostestygings.
Slegs twaalf uit die negentien teringpasiënte wat uit die Jose Pearson-hospitaal in Port Elizabeth ontsnap het, is gevind. Dit is die derde keer dat pasiënte uit die hospitaal ontsnap.

Ses jeugdiges is in hegtenis geneem na betogings teen ‘n uitspraak van die Grondwethof wat geweier het om die munisipaliteit weer by die Gautengprovinsie in te lyf, het die polisie vandag gesê.