Soros vrees die terugkeer van nasionalisme

Die bekende belegger George Soros het ‘n beroep op Duitsland gedoen om die euro te laat vaar, tensy hulle ‘n groeistrategie wil omhels. Soros het Berlyn se besuinigingsmaatreëls as ‘n bedreiging vir demokrasie en politieke stabiliteit in Europa beskryf. “Duitse beleid is ‘n gevaar wat die Europese projek kan vernietig. ‘n Ineenstorting van die euro

Lees verder: Soros vrees die terugkeer van nasionalisme

Sin van geregtigheid

Terwyl die Gautengse provinsiale regering die besluit geneem het om ‘n amptelike begrafnisdiens vir die ontslape teoloog, dr. Nico Smith, te hou, het ‘n regstryd om parool vir ‘n veroordeelde nie ver daarvandaan nie gewoed. Smith word nou wyd geroem as stryder teen apartheid, en niemand stry nie. Hy is as filantroop voorgehou, en koerantbladsye

Lees verder: Sin van geregtigheid

Nederlandse koerant beskryf prof. Jonathan Jansen as SA se nuwe vryheidsikoon

Maar die professor word nie in sy eie stad geëer… ‘n Dag voor die aanvang van die wêreldsokkertoernooi in Suid-Afrika verskyn ‘n ellelange artikel oor die rektor van die Vrystaatse Universiteit, Jonathan Jansen, in Trouw, Protestantse koerant in Nederland. Die opskrif lui: “Nieuw icoon van de verzoeningsleer.” Die artikel verwys onder meer na die rol

Lees verder: Nederlandse koerant beskryf prof. Jonathan Jansen as SA se nuwe vryheidsikoon

Egipte hervat kernprogram

Yukiya Amano, hoof van die Internasionale Atoomenergie-agentskap (IAEA) het aangekondig dat hulle gereed is om Egipte te help met die konstruksie van kernkragsentrales. “Die agentskap sal Egipte met graagte uithelp in hul kernenergieprogram,” het Amano gesê. Hy het bygevoeg dat Egipte baie amper klaar is met die finalisering sowel as die ligging van die program.

Lees verder: Egipte hervat kernprogram

Die emansipasie van die bruin mense

John Philip, superintendent van die Londense Sendinggenootskap (LSG), het in 1819 aan die Kaap gekom. Die LSG het in 1818 ‘n doktorstitel vir hom van ‘n Amerikaanse universiteit gekoop; die gedagte was dat dié graad die Afrikaners sou imponeer. Hy is die skrywer van Researches in South Africa (1828), ‘n boek vol weersprekings, valse verklarings

Lees verder: Die emansipasie van die bruin mense

Iran verryk uraan

Ali Akbar Salehi, hoof van Iranse atoomenergie-agentskap, het Woensdag gesê Teheran het meer as 17 kg 20% verrykte uraan vervaardig. Die verryking van wapengraadkernmateriaal is ‘n sensitiewe aangeleentheid wat wêreldmoondhede probeer beperk. “Ons het sover meer as 17 kg 20% verrykte uraan vervaardig en ons kan waarskynlik vyf kilogram per maand vervaardig,” het Salehi aan

Lees verder: Iran verryk uraan

Obama dank top-bevelvoerder af

Pres. Barack Obama van die VSA het sy top-bevelvoerder in Afganistan Woensdag afgedank oor sy omstrede uitlatings wat die Withuis woedend gelaat het en daartoe gelei het dat die oorlog in Afganistan  bevraagteken word. Obama het genl. Stanley McChrystal ná ’n vergadering van 30 minute van sy pligte onthef en dit beskryf as “die regte

Lees verder: Obama dank top-bevelvoerder af

Politiek van die blikbord

Deur die half toegewasemde kombuisvenster sien ek hulle aankom. Netjies agtermekaar karring hul beentjies agter hul “rygoed” aan en trap slordige spore deur die dik, spierwit ryp. Jonas, die voorste, se “ryding” bestaan uit ‘n bandlose fietswiel wat hy vernuftig met ‘n stok aanjaag. Salmon, die tweede, “ry” met ‘n draadkar wat mens sommer oor

Lees verder: Politiek van die blikbord