De Klerk bietjie bekommerd oor landbou

Die voormalige staatspresident F.W. de Klerk het gister gesê dat Suid-Afrika op ‘n “Zimbabwe” afstuur indien grondhervorming op dieselfde wyse as tans voortgaan. De Klerk het in Kaapstad ‘n aantal sakeleiers op Fortune, Time en CNN se wêreldforum toegespreek. Volgens die oudstaatshoof speel “ideologie” ‘n te groot rol in die landbou en kan voedselsekerheid in

Lees verder: De Klerk bietjie bekommerd oor landbou

Afrikaanse oeps! van Die Burger

Die korrekte Afrikaans het hierdie onderskrifskrywer van Die Burger ontglip – Stadium in plaas van stadion, en Slovakië in plaas van Slowakye. “Tweede rondte wedstryd” behoort insgelyks een woord te wees. Leuk:   Sokker-geesdriftiges in oranje uniforms wag vir die WB 2010 tweede rondte wedstryd tussen Nederland en Slovakië by Moses Mabhida stadium in Durban.

Lees verder: Afrikaanse oeps! van Die Burger

Oranje-optog: Klein eindstryd Vrydag

Baie mense sou dié twee spanne graag in die eindstryd wou sien sake uitspook, maar die loting het bestem dat net en span na Vrydag nog ‘n aanspraakmaker in die wêreld-sokkertoernooi sal wees. Die Oranje van Nederland stamp Vrydag in Port Elisabeth koppe met Brasilië, nadat dié twee spanne nog ‘n stappie verder gevorder het.

Lees verder: Oranje-optog: Klein eindstryd Vrydag

Magsmisbruik kom sedert swart bewind

Die bewering dat die polisie ingespan is om opposisie elemente van die ANC-Jeugliga teen te staan tydens ‘n party-konferensie in Louis Trichardt in April, het opposisielede aan die gons Indien dié bewering waar is, kan hierdie gedrag ‘n nuwe era in Suid-Afrika se post-1994 politiek inlei, sê die SAIRA en die DA. Die Suid-Afrikaanse Polisiediens

Lees verder: Magsmisbruik kom sedert swart bewind

Obama fokus op begrotingstekorte

President Barack Obama het Sondag ‘n internasionale ooreenkoms deur ryk lande om hul begrotingstekorte teen 2013 met die helfte te verminder, verwelkom.  “Ons kan nie almal gelyk na die uitgang haas nie,” het Obama tydens ‘n perskonferensie by die G20-leiersberaad gesê. Die beroep op leierlande vereis dat hulle hul jaarlikse begrotingstekorte op verlaag of stabiliseer

Lees verder: Obama fokus op begrotingstekorte

Minister wil veldskole ‘reguleer’

Die minister van tradisionale sake oorweeg tans die regulering van veldskole vir swartes ná berigte oor vele jeugdiges wat sterf nadat hulle by onwettige veldskole besny is. “Die departement het ook ‘n beleidsdokument oor die tradisionele praktyk van inisiasie wat bedoel is om tradisionele leiers verantwoordelik vir dié praktyk te maak, asook die algemene bestuur

Lees verder: Minister wil veldskole ‘reguleer’

Bejaarde ure lank gemartel

‘n Bejaarde van Koppies, Tobie Loubser (83), is met ‘n mes in sy gesig gekerf, herhaaldelik met ‘n ysterstaaf geslaan, op sy knieë rondgesleep en met ‘n elektriese kabel geskok, berig Beeld. Die ouddirekteur van Senwes, het dié aanslag oorleef. Hy is Vrydagmiddag oorval toe twee swart mans buite sy huis in die dorp op

Lees verder: Bejaarde ure lank gemartel

11 Sokkerkykers sterf toe balkon meegee

Elf mense is in Matam in die noorde van Senegal dood toe die balkon waarop hulle ‘n Wêreldbeker-wedstryd gekyk het, onder hulle meegegee het.  Volgens die polisie in Senekal, was die sokkergeesdriftiges besig om Saterdagmiddag se wedstryd tussen Uruguay en Korea te kyk toe die balkon ineenstort. Die moontlikheid bestaan dat daar nog mense in

Lees verder: 11 Sokkerkykers sterf toe balkon meegee

Aussie sokkertoeskouers beroof

Steve Gaynor, ‘n Australiër wat in Suid-Afrika is vir die sokker, het gesê gewapende rowers het hotelgaste met gewere en handwapens aangehou waar hy tuisgaan. Gewapende gewapende rowers het nie alleen hul slagoffers vasgebind en beroof nie, maar ook een seksueel aangerand. Die rooftog het plaasgevind toe ondersteuners teruggekeer het na hul hotel in Nelspruit

Lees verder: Aussie sokkertoeskouers beroof

G-8 gee min

Dat veral sommige lande van die G-8 erg agter skedule is met miljarde dollar beloofde ontwikkelingshulp aan ontwikkelde lande is ‘n feit, maar daar is ook ‘n ander sy aan dié dollarmunt. Die Europese Kommissie se voorwaardes vir ontwikkelingshulp maak dit baie duidelik aan watter vereistes lande moet voldoen om vir die ontwikkelingshulp te kwalifiseer.

Lees verder: G-8 gee min